EinamEinam
2

Einam

60 – Krugersdorp (Kenmare), Gauteng, Suid-Afrika

One life.... Live it

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 2 weke gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek glo nie ek is vol draadwerk nie. Maar ek val ook nie vir enige slenter nie. Ek is redelik seker waarna ek soek. Ek is avontuurlustig, of ook baie rustig by die huis. Die normale dinge soos mooi tuin, selfdoen, besigheid, inoverend en beslis nie te kort aan breinkrag nie.

Ek hou nie van aanplak of voorgee nie....fakeness... ek hou van sagte mooi en versorgde dame, dit laat my myself wees en kan ek my omgee en bederf kant van my uitleef.

Ek hou nie van konflik of alewige argumente en nitty gritty twak nie. Wees wie jy is en leef dit.

Ek wil net weer gebalanseerde menswees beoefen. Ek is sopas afgetree en ek het gewag hiervoor, alvorens ek ernstig raak. Letwel ek is baie gesond en vol lewe rn volgens ander lyk en is ek alles behalwe 60, ekln ek voel en leef ook so.

Ek gaan beslis nie stil sit nie en het klein groeiende besigheidjies reeds geruime tyd begin terwyl ek nog in die kooperatiewe malligheid rondgeploeter het.....

O jaa ek is openminded,,kan stout wees, soet wees, stil wees, enstig wees of mal wees.....sal maar sien watter deel jy in my aanspoor....😁😁😁

Sy Ideale Pasmaat

As ek vraatsig mag wees..... Goed versorgd, bubbly, self onderhoudend, geen ego oor wie en wat sy is of bereik het nie. Vrede met die verlede en x'e. Aanvaar my soos ek is en soos ek ook sal doen. Wees emosioneel volwasse.

Die wêreld skuld ons niks nie en dus werk selfbejammering nie lekker met my nie. As jy in jou profiel die volgende meld... Jy soek ryk of skatryk.... Hou maar verby, jy soek sekuriteit en geld. Nie liefde of 'n maat nie. Wees eers self ryk of skatryk as dit vir jou so. Belangrik is.

As al jou foto's met 'n donker bril is, of as jou hondjies jou honnekinners is....hou eers verby. En nee ek is mal oor diere maar gaan nie deel met bederfde klein keffertjies nie.

Wat Sy Vriende Sê

Einam het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Krugersdorp (Kenmare), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
60
Sterreteken:
Kreef
Lengte:
182cm (5' 11.7")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Amandelbruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Vra my later
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Probeer ophou
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Krugersdorp (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
39 - 62
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties
Uiterlike:
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Baccalaureusgraad
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Einam moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.