0

Bekman

79 – Noordelike Voorstede (Durbanville), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

Alleen loper

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 22 Oktober 2023

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer Geverifieer

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is vriendelik en aangenaam. Help graag ander sonder om iets terug te verwag. Hou baie van diere maar het op hierdie staduim geen. Ek is eerlik en opreg en probeer om nie mense te mislei nie. Hou nie van mense wat my probeer uitbuit nie. Hou ook nie van mense wat dink hulle is beter as ander nie. Hou graag van dinge regmaak in motorhuis.

Sy Ideale Pasmaat

Moet vriendelik en opreg wees en n menings verskil kan hanteer sonder om humeur te verloor. Moet my nie probeer uitbuit en deel doen waar nodig. Moet my vriende en kinders aanvaar soos hulle is.

Wat Sy Vriende Sê

Bekman het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Noordelike Voorstede (Durbanville), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
79
Sterreteken:
Weegskaal
Lengte:
190cm (6' 2.8")
Liggaamstipe:
Groot
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Geen (Bles)
Oogkleur:
Vra my later
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Geestelik maar nie godsdienstig nie
Verhoudingstatus:
Vra my later
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Vriende; Korttermyn
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereeld
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Vra my later

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in Afrika
Ligging:
Noordelike Voorstede (Wes-Kaap, Suid-Afrika)
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
73 - 79
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Enige
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Soms
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Bekman moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.