JasmynLiefJasmynLief

JasmynLief

44 – Pretoria (SILVER LAKES), Gauteng, Suid-Afrika

Twee (geliefdes) vaar beter as een alleen...

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Dinsdag

Verander: 15 Februarie 2023

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (SILVER LAKES), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
44
Sterreteken:
Boogskutter
Lengte:
181cm (5' 11.3")
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Baie Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Amandelbruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Vra my later
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
45 - 59
Sterreteken:
Enige
Lengte:
180cm (5' 10.9") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Atleties; Groot; Stewig
Uiterlike:
Baie Aantreklik; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Enige
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Nuuskierig oor my?

Ek woon heel gelukkig in die mooiste ooste kant van Pretoria.
Ek is 44 jaar jonk.
Ek is 'n klein wesentjie in die GROOT heelal wat GROOT dinge probeer doen.
Ek weet soms min, maar ek ken die EEN wat ALLES weet!

Ek het die sagste hart, sou jy daaraan raak, voel dit soos fluweel.
My keuse is altyd om 'n aanwins te wees vir almal rondom my, in pleks van 'n las.

Wat nog?
Ek kan net so vinnig tik soos enig iemand met 'n kwalifikasie, alhoewel ek dit doen met net twee vingers!
Die kos wat ek verkies om te eet is altyd vars, kleurvol en belaai met gesonde olies en vette!
Ek mors nie my geld op sigarette nie, dus vermy ek ook mense met 'n slegte onaangename gewoonte!
Ek vergewe maklik.
Vergeet mettertyd...
Vermy onnodige argumente voordat ek fokus verloor op dinge wat werklik saakmaak!
Ek kan soms baie gesels... maar weet ook wanneer om eerder stil te bly!

Daar is baie meer eienskappe, maar dit deel ons oor n koffie of twee....

Haar Ideale Pasmaat

My ideale pasmaat:

Iemand wat besluit het, DIT IS NOU TYD om die "alleen" te verruil vir ' n "Nuwe Begin" en te bou aan 'n opregte Liefdes verhouding ....

46 jaar en ouer, maar jonger as 60!
AFRIKAANS SPREKEND!
Nie ROKER ASSEBLIEF!
Geen alkohol LIEFHEBBERS!
Geen getroude mans!

Jy moet 1.82 cm of langer in jou skoene staan.Gesonde leefstyl gewoontes.
Jy moet altyd lekker ruik, netjies wees en skoon leef.

Jy is 'n spontane mens wat die waarde van kommunikasie ken en die kuns bemeester om te KAN kommunikeer :-)

Jy verdien ook jou eie inkomste en is 'n selfstandige man wat met finansies kan werk.

Jy ken jou plek.
Jy hardloop nie weg van konflik of probleme nie.
Jy stel graag 'n voorbeeld vir ander wat n voorbeeld nodig het.

Daar is baie meer ...

Stuur dus gerus 'n gesels briefie, vertel my meer van jouself, en dan sien ons wat gebeur!

Wat Haar Vriende Sê

JasmynLief het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

JasmynLief moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.