Sonbesie

75 – Modimolle (Nylstroom), Limpopo, Suid-Afrika

Gesoek: Karaktervaste dames sonder draadwerk

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vandag

Verander: 'n Week gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Modimolle (Nylstroom), Limpopo, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
75
Sterreteken:
Weegskaal
Lengte:
187cm (6' 1.6")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Vra my later
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Oop vir moontlikhede
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Vra my later
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Genoeg

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Oos-Kaap; KwaZulu-Natal; Mpumalanga; Limpopo; Gauteng; Noord-Wes; Noord-Kaap; Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
68 - 75
Sterreteken:
Enige
Lengte:
154cm (5' 0.6") - 178cm (5' 10.1")
Liggaamstipe:
Slank; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Swart; Effens Grys; Grys
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Enige
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Solvent; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

Elke mens hunker verseker na daai spesiale persoon in hulle lewe. Ek is baie gesond, is berese maar wil steeds `n paar plekke verken. Eerlikheid, balans en volwassenheid is vir my ononderhandelbaar. Om mekaar te bederf en te koester en altyd as een van die mees belangrike persone in jou lewe te sien moet `n spontane gevoel wees. Rus, vrede en vreugde is die wagwoord!!
Ek hou baie van sport maar is nie fanaties nie. Speel gereeld rolbal, stap graag, hou daarvan om te reis, kuier graag saam met vriende, lief vir kaartspeel en doen alles sover moontlik in soberheid sonder om `n pretbederwer te wees. Is lief vir die Bosveld, besoek graag die wildtuin en `n kuier by die see is verkwikkend.
Ek is lief vir my kinders en kleinkinders, het net `n suster en ons is naby aanmekaar. Ek is `n Christen en leef na die beste van my vermoe in harmonie met mense en beskou niemand benede my nie.

Sy Ideale Pasmaat

Ideaal sal wees `n netjiese, liefdevolle dame met nog genoeg oemf om dinge aan te pak en saam met my te doen. Selfversorgend en as ons mekaar aanneemlik ervaar, bereid wees om te verhuis en `n sorgvrye lewe saam met my te geniet. Balans is belangrik maar daar moet genoeg lag wees, `n goeie humorsin is essensieel en sy moet `n Christen wees. Origens, net `n aangename mens met `n gebalanseerde uitkyk op die lewe.

Wat Sy Vriende S

Sonbesie het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium
Sig:
Ek dra soms bril
Liggaamshare:
Gemiddeld
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Droog
Intelligensie:
Straatwys
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Realisties; Snaaks; Stabiel; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Humor; Sensualiteit; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
(Outo)biografieë; Fiksie; Reis; Speurverhale
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; Geselsprogramme; Musiekkanale; Nuus; Realiteitsprogramme; Sepies; Sport; Voertuigprogramme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Drama; Komedie; Romanties
Belangstellings:
Bordspeletjies; Kaartspeletjies; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Gereelde mededinger
Sport:
Krieket; Motorsport; Rolbal; Rugby; Skaak; Tennis
Kos
Kookkuns:
Kroegetes; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek's afgetree
Tydverdryf keuses:
Sosiaal met vriende verkeer
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal waarskynlik nie trek nie
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Hond(e); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Langhare; Liefde toon in die publiek; Naakbaai
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Flankering; Mag; Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Politiek:
Matig
Aftreeplanne:
Teugend aan margaritas op 'n strand
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Optimisties
Eerlikheid:
Baie