Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
61 | |
Sterreteken: |
Steenbok | |
Lengte: |
Vra my later | |
Liggaamstipe: |
Vra my later | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Verander Gereeld | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Wewenaar / Weduwee | |
Opsoek na: |
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Ander | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Oostelike-Gauteng; Pretoria (Gauteng, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
60 - 71 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
Enige | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | ||
Uiterlike: |
Gemiddeld | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Soms | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In haar eie woorde...
Oor Haar
ek is `n vriendelike, liefdevolle mens en lag altyd
ek hou daarvan om te stap op die strand, braai, sosiaal te verkeer, window shopping, vlooimarkte, kamp,
waarvan ek nie hou nie is, oneerlikheid, ek moet die persoon kan vertrou, agressie en onnetheid,
stokperdjies is tuin maak, hou daarvan om kos te maak en mense te onthaal
vir pret en ontspanning, loop ek maar rond, werk in die tuin, of net rond ry
die uitkyk op my lewe is om iemand te ontmoet wat ek die pad mee kan stap en mekaar net lief te kan he en uit te deel
Haar Ideale Pasmaat
ek hou van n man, hy moet darem n bietjie romanties wees, dinge saam my te kan deel en net die lewe geniet
wat n verhouding sal laat werk is eerlikheid, saam met mekaar te kan staan deur dik en dun en net lief vir mekaar te kan wees
aktiwiteite wat ek sal deel, is wanneer ek ongelukkig is oor iets en hoe my dag by die werk was
n verhouding sal vernietig word deur oneerlikheid en n derde persoon in n verhouding
Wat Haar Vriende Sê
lekkerlaf6201 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Haar
lekkerlaf6201 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.