Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Helderberg (Strand), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
62 | |
Sterreteken: |
Ram | |
Lengte: |
162cm (5' 3.8") | |
Liggaamstipe: |
Kurwes op die regte plekke | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Rooibruin | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Langtermyn | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Afgetree | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Helderberg; Stellenbosch (Wes-Kaap, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
61 - 71 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
170cm (5' 6.9") - 183cm (6' 0.0") | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | ||
Uiterlike: |
Gemiddeld | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Engels | ||
Geloof: |
Christen / Ortodoks | ||
Verhoudingstatus: |
Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Soms | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is n positlewe, opgeruimde persoon. Laat my nie maklik onderkry nie. Is nog aktief en aan die gang en glo oudword sit in jou hart en hoe jy voel oor die lewe. Wil nog baie dinge doen en sien uit na die res van my lewe, maar ek soek n maat om dit saam met my te geniet.
Haar Ideale Pasmaat
Iemand wat gesond en aan die gang is, met n opregte, eerlike hart. Wat hou van rondrits, gelowig is, braai, positief is en die lewe saam met my wil geniet. The best is yet to come.
Wat Haar Vriende Sê
Hoopvol246 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Haar
Hoopvol246 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.