DogtervanYHWHDogtervanYHWH

DogtervanYHWH

18 – Ladismith (Buffelsdrift), Wes-Kaap, Suid-Afrika

Ek sal altyd by jou staan

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Gister

Verander: 'n Week gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Ladismith (Buffelsdrift), Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
18
Sterreteken:
Steenbok
Lengte:
156cm (5' 1.4")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hê:
Ja
Daaglikse Dieet:
Kosher
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Vra my later
Beroep:
Ander
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
20 - 28
Sterreteken:
Enige
Lengte:
157cm (5' 1.8") - 180cm (5' 10.9")
Liggaamstipe:
Stewig
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Duits; Engels; Hebreeus; Nederlands
Geloof:
Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hê:
Ja
Daaglikse Dieet:
Kosher
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Kunstig / Musiek / Skrywer; Eie Onderneming; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Landbou
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek bly op 'n plaas en ek is lief vir die lewe op die plaas, Ek is goed groot gemaak deur my wonderlike ouers en weet hoe om n goeie huisvrou of tuisteskepper te kan wees. Ek het nie 'n probleem om bokke te melk met my eie twee hande nie en jip ek kan 'n heerklike bord kos op dis as ek die bestanddele het. Die persoon wat my beter wil leer ken moet weet dat YHWH eerste in my lewe is en ek verwag dieselfde van die persoon. Ek is nie jou normale meisie wat jy op die strate sal raakloop nie en ek is trots daarop. Moenie verwag om 'n kort rokkie of stywe broek aan my lyf te vind nie, jy sal lelik teleur gestel wees, Ek is baie oudmodies soos die pioneers van destyds. Ek is lief daarvoor om te lag en kan lekker gesels as ek eers op my gemak is. Ek haat vloek taal en groot pratery asook haat ek dit as iemand onder die belt praat dit sit my af en het ek dan geen respek vir so 'n persoon nie. Ek wil nie myself op hemel nie, my waardes moet jy maar self ontdek..

Ek soek maar net die regte man wat vir my kan sorg...Ek probeer nie om iemand te oordeel of veroordeel nie, so ja en nog so 'n laaste dingetjie: ek het nie 'n inkomste nie so ek sal ongeseend slegs enklel lyn boodskappies kan terug stuur.... jammer vir dit so as jy opreg my beter wil leer ken dan sal jy maar ongeseend 'n plan moet maak want juwele is skaars is die woorde van my moeder

Haar Ideale Pasmaat

My ideale pasmaat moet YHWH eerste in sy lewe stel. Hy moet asseblief nie rook of drink nie. Vloektaal haat ek en as jy onder die belt praat het ek klaar my respek vir jou verloor. Jy moet asseblief nie lui wees nie en heeldag op 'n selfoontjie, laptop, rekenaar of so iets wil spandeer nie.

My ideale man moet lief wees vir die plaas lewe en as jy 'n boer is sal dit 'n plus punt vir jou wees. Jy moet strewe om YHWH altyd te behaag deur die tien gebooie te onderhou, amper soos die manne van ouds soos Abraham, Mosheh, Noag ens. manne wat met die Allerhoogste gewandel het.
Ek verkies dat my lewens maat die afgesondere Name van die Allerhoogste gebruik nl. YHWH en Sy Seun Yahushua

Ek sal dankbaar wees as jy sagmoedig is , vol vrede, liefdevol, vergewensgesind is, basies die vrugte van die Gees dra.

So 'n laaste dingetjie: jy moet glad nie die Covid inspuiting in jou are he nie asb

Wat Haar Vriende Sê

DogtervanYHWH het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium; Krullerig
Sig:
Ek het perfekte sig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
'n Muurblommetjie
Persoonlikheidstrekke:
Intelligent; Saggeaard; Skaam; Snaaks; Uitdagend
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleredrag:
Iets wat my (ou)ma vir my gemaak het.
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Gospel / Geestelik
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Romanse; Speurverhale
TV Gewoontes:
Ek het nie 'n televisie nie
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; Kosmaak/Bak
Fliek Gereeldheid:
Nooit
Belangstellings:
Gedigte skryf; Kookkuns; Lees; Naaldwerk; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
Totaal onbetrokke
Sport:
Boogskiet; Kampering; Perdry; Skaak; Visvang
Kos
Kook:
Ek hou baie van kook
Kookkuns:
Kitskos; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek kook altyd by die huis
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk nie
Tydverdryf keuses:
Kuier by familie
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Het):
Voël(s); Hond(e); Visse
Troeteldiere (Hou van):
Kat(te); Eksotiese dier(e); Ander; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e); Knaagdier(e)
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Flankering; Liefde toon in die publiek; Mag; Sarkasme; Naakbaai; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker; Rykdom
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Nie van toepassing nie
Droomhuis:
'n Hut in die berge
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Woon in 'n stil hut in die woud
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig; Skaam; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters