0

butterfly91

32 – Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

Nie net n goeie mamma,Kan n goeie vriendin ook wees

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 07 November 2023

Verander: 07 November 2023

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

Want Ek is opregte mense. Het baie seer gekry.
Ek is reguit mens.
Ek is Altyd vriendelik en gee my Al's.
Ek Hou daar van Om Saam mense te lag en sports te Kan hê.
Ek Kyk nooit neer op Ander Nie.
My stokperdjie is Om Saam my Seun van 10 te oefen en rugby bietjie te speel. N mamma Se werk maar Jong.
Ek is twee jaar Al alleen in is bereid Om iemand te ontmoet wat n vriend Kan word en dalk later n verhouding.

Haar Ideale Pasmaat

My ideale pas maat Moet hom self Kan wees.,Moet my Kan raak Sien, Ek Wil deel voel van sy lewe. Ons Moet Saam goed Kan doen.
Hy Moet Nie humerig wees nie. En ok Nie baie drink nie. Hy Moet n christen wees. Eerlikheid is n Groot ding, wees daar Vir my en Ek is daar Vir jou. Ek gee Ni om Om my hande veil te maak Nie. Ek is Nie vol strooi mens vra Nie baie.maar Wil gewardeerd voel. Het baie seer gekry in my verhouding. En hierdie is die Eerste stap.

Wat Haar Vriende Sê

butterfly91 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
32
Sterreteken:
Boogskutter
Lengte:
179cm (5' 10.5")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Swart
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Katoliek
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereeld
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Ander
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Suid-Afrika; Verenigde State van Amerika; Frankryk
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
32 - 40
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Effens belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereeld
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Lank
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Een of twee tatoeëermerke
Persoonlikheid
Regeer deur:
Die hart
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Liefdadigheid; Selfbeheersing; Toewyding; Vergewend; Vriendelikheid
Gunsteling Kleur:
Swart
Ontspanning & Vermaak
Lees:
Stel nie regtig belang nie
TV Programme:
Dokumentêr; Komedie / Sitkom; Sport
Belangstellings:
Besigheidsnuus; Fotografie; Gesonde leefstyl; Inkopies; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Sport:
Jag; Rugby
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Suid-Afrikaans
Meer Leefstyl
Familie Grootte:
Ek het 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Knaagdier(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Kat(te)
Die Diep Goed
Aftreeplanne:
Die 7 Wonders van die Wêreld verken
Eerlikheid:
Baie