L85L85

L85

38 – Parys (Viljoenskroon), Vrystaat, Suid-Afrika

Wie nie waag , weet nooit...

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Gister

Verander: 2 weke gelede

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Parys (Viljoenskroon), Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
38
Sterreteken:
Waterdraer
Lengte:
Vra my later
Liggaamstipe:
Vra my later
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hê:
Vra my later
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Vra my later
Geleerdheid:
Vra my later
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
38 - 43
Sterreteken:
Enige
Lengte:
160cm (5' 3.0") - 165cm (5' 5.0")
Liggaamstipe:
Gemiddeld; 'n Paar ekstra kilo's; Stewig
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Geestelik maar nie godsdienstig nie; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enige
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Enige
Daaglikse Dieet:
Enige
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Enige
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Vriendelik,hardwerkend,opreg,spontaan,
Avontuurlustig, Energiek.
Lief vir buite lewe, kamp en die natuur saam vriende en familie te kuier. Gee baie om vir mede mense en familie, ek glo die beste manier om iemand te leer ken is om vra te vra en tyd saam te spandeur. Leer my ken vir wie ek is nie vir wie ek moet wees. Opsoek na vriendskap wat dalk na meer kan lei in die lewe. Hou van reis en sommer net in voertuig klim en ry.

Haar Ideale Pasmaat

Moet darem n grap kan vat en een kan maak. Iemand met 'n sin van humor. Lewe is te kort om treurig en bedroef te wees. Selfstandige mense wat sy eie lewe het en wat sy eie ding kan doen. Moet kan braai, kosmaak. Spot net, ek kan kosmaak!! Moet hou van die natuur, buitelewe en reis. Iemand wat my kan aanvaar soos ek is.

Wat Haar Vriende Sê

L85 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

L85 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.