WeskuskindWeskuskind
5

Weskuskind

52 – Noordelike Voorstede (Bellville), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

Sonvanger

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 2 weke gelede

Verander: 17 Maart 2023

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is 'n plain, plat op die aarde, opregte, lojale straight-shooter, lief vir di lewe, jonk van gees, en glo in my God.

Ek het nog my morele waardes, iets wat in deesdae se lewe so skaars soos hoendertande in albei geslagte is.

Ek het 'n moeilike pad geloop vir baie lank, maar sterk en wys anderkant uitgekom.
Verpes pretending, cheaters en chancers. Sien baie vinnig dwarsdeur hulle.

Other than that is ek baie lief vir mense.

Haar Ideale Pasmaat

As jy jou kan vereenselwig met die mens wat ek is en jy het dieselfde eienskappe en lewensuitkyk as ek, sal ons 'n pad kan stap.

As jy anti-rook is, gaan my asb verby. Ek is wie ek is.
As jy 'n pretender, chancer of cheater is, gaan my asb heeltemal verby, want ek gaan jou nie entertain nie.

Wat Haar Vriende Sê

Weskuskind het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Noordelike Voorstede (Bellville), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
52
Sterreteken:
Boogskutter
Lengte:
166cm (5' 5.4")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Rooibruin
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereeld
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Uitvoerende Bestuur / Bestuur
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Namibië; Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
40 - 58
Sterreteken:
Enige
Lengte:
180cm (5' 10.9") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Weskuskind moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.