WaterskoenWaterskoen

Waterskoen

75 – Alberton (Florentia), Gauteng, Suid-Afrika

Vriend en met gesel

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Saterdag

Verander: 'n Week gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Alberton (Florentia), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
75
Sterreteken:
Leeu
Lengte:
159cm (5' 2.6")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereeld
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Sentraal-Afrikaanse Republiek
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
Enige
Sterreteken:
Enige
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 183cm (6' 0.0")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Blou-Groen
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereeld
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

Behalwe vir huis in dorp, ook 'n plekkie langs die Vaalrivier. Geniet om te hengel. Speel met klein kinders. Ek het nie groen vingers nie, maar probeer nog maals om tuin te versier. Vriendelik van geaardheid en luister graag, veral met kinders en klein kinders. My gewese vrou het 19 Desember 2022, gesterf na 3 jaar se struikel teen long-kanker. Finansieel gemaklik. Was in diens van 'n bank vir 30 jaar, en huidiglik op hul pensioen fonds. Sal graag 'n vriendin ontmoet, wat nog haar stap kan stap. Ons koop, kook en eet saam. My uitkyk op die lewe, laat oor aan onse Heer.

Sy Ideale Pasmaat

Ek het so te se^ alles in die vorige vrae stel was gevat, glo dit sal meeste van die vra kan antwoord.
Kwaliteite in ideale pasmaat? vriendelikheid eerbaar en eerlikheid.
Wat sal 'n verhouding vernietig? leuns, lieg en diefstal.

Wat Sy Vriende Sê

Waterskoen het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Waterskoen moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.