In sy eie woorde...
Oor Hom
Ek is trots op my ouderdom maar leef met dankbaarheid soos 'n jeugdige. Is saggeaard, tog selfgeldend, het 'n reuse Humorsin en wil uitleef na dit waarna mens hunker.
Ek is baie gesond met hope romans in my wese.
Ahoewel ek berese is bly ek gaande oor reis, is avontuurlustig, hou van uiteet, golf, en om nuwe "memories" saam met 'n geskikte maat te skep en te verken en te deel. Kan ook stille rustigheid met genoegdoening waardeer.
Ek is ook logies in denke tog uiters konsidererend.
Ek hou my redelik sterk ophoogte met sake van die dag.
Is netjies op myself en omgewing.
Ek is nie skaam my liefde te demonstreer nie.
Sy Ideale Pasmaat
Ek is opsoek na opregte, smaakvolle, netjiese, sensuele persoon met 'n warm eerlike persoonlikheid het en wat ruimte het om baie liefde te ontvang en nie om te gee as ek haar in die openbaar wil soen nie.
Ek wil argumente ten ALLE koste vermy en sarkasme in 'n verhouding moet gespaar word.
Ek verwag nie 'n kok, skoonmaker of versorger nie. Ek glo dit sal spontaan en uit liefde plaasvind soos die omstandighede bepaal.
Sy moet 'n wyntjie kan geniet (nie vereiste) en sosiaal haarself kan laat geld.
As sy hou van wiele wat rol, dan is dit 'n pluspunt.
Haar Christelike waardes gaan beslis tel.
Wat Sy Vriende Sê
WeeBegin het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Helderberg, Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
74 | |
Sterreteken: |
Maagd | |
Lengte: |
183cm (6' 0.0") | |
Liggaamstipe: |
Slank | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Geen (Bles) | |
Oogkleur: |
Blou-Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Oop vir moontlikhede; Langtermyn | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Baccalaureusgraad | |
Beroep: |
Afgetree | |
Inkomste: |
Genoeg |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
56 - 70 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
165cm (5' 5.0") - 182cm (5' 11.7") | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Kurwes op die regte plekke | ||
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Duits; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Protestant | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse; Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Haarstyl: |
Dis 'n vae herinnering |
Sig: |
Ek dra soms bril |
Gesigshare: |
Ek is skoongeskeer |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Gesofistikeerd |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Chemie; Eerlikheid; Getrouheid; Humor; Nederigheid; Sensualiteit |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Instrumentaal; Klassiek |
Lees: |
Ek geniet dit |
Boeke: |
(Outo)biografieë; Besigheid; Godsdienstig; Reis; Wetenskap / Tegnologie |
TV Programme: |
Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Komedie / Sitkom; Nuus; Opvoedkundig |
Sport: |
Gholf; Kampering; Krieket; Rugby; Stap; Tennis |
Kook: |
Ek moet kook |
Kookkuns: |
Asiatiese Fusie; Duits; Italiaans; Japannees; Seekos; Soesji; Suid-Afrikaans; Thai |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen; Koolhidrate-vry |
Lewenspas: |
Regeerbaar |
Tyd by die Werk: |
Ek werk deeltyds |
Tyd Aanlyn: |
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n suster |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek is buigsaam |
Diere: |
Ek hou van diere |
Prikkels: |
Selfgeldend; Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Naakbaai |
Afsitters: |
Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per week |
Politiek: |
Matig |
Aftreeplanne: |
Teugend aan margaritas op 'n strand |
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers: |
Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties |
Eerlikheid: |
Uiters |