DancingQueen2DancingQueen2
5

DancingQueen2

59 – Pretoria (Montana), Gauteng, Suid-Afrika

Wees sportief en advontuurlustig

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Gister

Verander: 26 September 2023

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

Avontuurlustig - hou van perdry, quad bike, jet ski, zip line. Sportief, en gym ten minste paar keer per week.

Geniet die buite lewe, hou van uitdagings, en dans graag. Ek lewe elke dag voluit! Jonk van gees!

Ek is 'n omgee mens, filosofeer graag, fantasiese kok, braai gereeld. Vol pret en lag elke dag soveel ek kan want dis goed vir die siel en gees.

Haar Ideale Pasmaat

Energiek, fiks en gesond met 'n lus vir die lewe om alles saam te kan geniet. Hou van visvang, kamp, lang ente stap, opelug musiek konserte, sport, braai en markte.

Opsoek na 'n goed versorgde maat, netjies op jouself met 'n positiewe lewens uitkyk en nog jonk van gees is, vol energie en gesond is, iemand wat ook soms romanties kan wees en 'n dame kan waardeer, onafhanklik lewe, sonder vasklou aan die verlede se bagasie...Wees vriendelik, opreg en eerlik, bedagsaam, goeie waardes en beginsels, toon respek vir die teenoorgestelde geslag. Wees 'n goeie kommunikeerder.

"Tall, dark and handsome" ....
Moenie skaam wees om jou profile foto te wys of te deel nie....dit weerspieel goeie selfvertroue en eerste indrukke, ook dat jy trots is op jouself. Neem die leiding om kontak te maak.

Wat Haar Vriende SÍ

DancingQueen2 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (Montana), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
59
Sterreteken:
Kreef
Lengte:
168cm (5' 6.1")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly soms by my
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereeld
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma
Beroep:
Bemarking en Verkope
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
55 - 65
Sterreteken:
Enige
Lengte:
180cm (5' 10.9") - 195cm (6' 4.8")
Liggaamstipe:
Gemiddeld; 'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Nee; Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Finansies; Arbeid / Konstruksie; Onderwyser / Professor; Landbou
Inkomste:
Genoeg
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore; Een of twee tatoeëermerke
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Saggeaard; Stabiel
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Goedhartigheid; Humor; Liefdadigheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Toewyding; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Blues; Country & Western; Dans / Disko; Latyns; Reggae; Rock; Swaar Metaal
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
Fiksie; Misdaad; Reis; Romanse
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍr; Fliekkanale; Kosmaak/Bak; Opvoedkundig; Sport; Voertuigprogramme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Drama; Oorlog; Romanties; Westerse
Belangstellings:
Besigheidsnuus; Internetbesoeke; Lees
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Aërobiese oefeninge; Dans; Driekamp; Kampering; Krieket; Perdry; Roei; Rotsklim; Rugby; Skubaduik; Stap; Swem; Veerpyltjies; Visvang
Kos
Kook:
Ek hou baie van kook
Kookkuns:
Grieks; Italiaans; Seekos; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tydverdryf keuses:
Sosiaal met vriende verkeer
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n suster
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Hond(e); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Mag; Tatoeëermerke
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Sarkasme; Naakbaai; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per maand
Droomhuis:
'n Hut in die berge
Politiek:
Matig
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Nuuskierig; Optimisties
Eerlikheid:
Baie