Sweewer383Sweewer383
2

Sweewer383

80 – Boksburg (Lambton, Germiston.), Gauteng, Suid-Afrika

Die beste roman wag om begin te word

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Sondag

Verander: 01 Mei 2023

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek glo ek is n netjiese, vriendelike en betoubare mens wat rigting vas is.Ek is baie lief vir die natuur en reis graag. Ook is ek lief vir die see en hou daarvan om vriende te onthaal.Lief vir dans en uitkamp en my maat sommer net uitneem vir n naweek vir n verrasing. Graag loop ek hand aan hand en vrolik te gesels.;

Sy Ideale Pasmaat

Graag sal ek n maat wil; he wat nie rook of drink nie, of geleentheids drinker is. n Vrolike netjiese en opgewekte persoon sal n bonus wees.Betroubaarheid sal die fondasie van n goeie verhoudig en huwelik wees. Dit sal baie aangenaam wees om alleen met haar by n vuurtjie te sit en n glasie wyn en n vleisie saam haar te geniet net ons alleen.

Wat Sy Vriende Sê

Sweewer383 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Boksburg (Lambton, Germiston.), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
80
Sterreteken:
Boogskutter
Lengte:
180cm (5' 10.9")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Grys
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Genoeg

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in Afrika
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
59 - 80
Sterreteken:
Enige
Lengte:
152cm (4' 11.8") - 172cm (5' 7.7")
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Atleties; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Baie Aantreklik; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Sweewer383 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.