Glimlag74Glimlag74
8

Glimlag74

49 – Vredendal (Clanwilliam), Wes-Kaap, Suid-Afrika

Die lang wag was die moeite werd

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Gister

Verander: 2 weke gelede

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

Om myself in net 'n paar woorde op te som is bietjie moeilik... Ek is 'n baie vriendelike mens met 'n goeie hart. Maar moenie my hart vertrap nie - my hartjie is maar klein en hou niks van baklei nie. Wanneer mense om my se woorde begin 'hard' raak met mekaar, wil ek vlug en as ek kan, dan doen ek. Ek probeer ten alle tye vredeliewend optree en help graag waar ek kan. Ek is besorg oor ander om my en wil hul graag gelukkig hou. Ek is mal daaroor om vir ander te help om hul dag bietjie beter te maak.
Ek is baie hard werkend maar geniet ook bietjie tyd af om rustig te wees en die batterye weer te herlaai. Ek werk hoofsaaklik binne die huis maar geniet die buitelewe. Ek gaan stap graag en op my 'bucket list' staan nog onafgemerk om 'n paar dae staptoer te gaan doen.
Ek is meer van n boeremeisie as n stadsmeisie. Ek is nie een vir grimering en fieterjasies nie maar ek is versorgd - 'n 'plain Jane' as jy wil. Ek is die gemaklikste in n paar tekkies of ander platskoene en dra glad nie hakskoene nie.
Ek is baie handig in die huis. Ek kan die volgende doen en leer graag by: kook, bak, inlê, naaldwerk doen, hekel, brei, ens. As ek nie weet hoe om iets te doen nie, leer ek.
Ek is glad nie 'n 'party' mens nie - ja ek hou van gesellig wees maar nie met drank nie en ook nie TE gereeld nie.
My uitkyk op die lewe is om bo alles my Vader eerste te stel en in Sy wil te wees en te help waar ek kan. Ek wil graag my Vader se karakter ten alle tye uitleef. Ek vaal baie maar dit is my strewe.

Haar Ideale Pasmaat

Die een wat my aandag sal trek is 'n man wat nog 'n man is; wat nog respek het vir sy ouers, ouer mense, sy medemens asook sy maat/eggenoot. Een wat ons Vader bo alles stel en streef of Sy karakter uit te leef. Ek hou van 'n man wat graag ander help en hul nood raaksien; 'n man wat besorg is en ook soms 'n traan kan pik. Ek hou van 'n drukkie-man en een wat nie bang is om sy gevoelens te toon nie.
Hy moet nog aktief wees - gaan stap en kan besig wees. Luiheid spel moeilikheid.
Wees eerlik, betroubaar en hulpvaardig en ons sal ver kom.

Wat Haar Vriende Sê

Glimlag74 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Vredendal (Clanwilliam), Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
49
Sterreteken:
Tweeling
Lengte:
166cm (5' 5.4")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Grys
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Vegetaries
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Ander
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in die Wêreld
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
48 - 55
Sterreteken:
Enige
Lengte:
170cm (5' 6.9") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Stewig
Uiterlike:
Gemiddeld; Onder Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond; Vegetaries; Vegan
Rookgewoontes:
Nieroker; Probeer ophou
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort; Krullerig
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Laf
Intelligensie:
Straatwys
Regeer deur:
Die verstand
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Laf; Naïef; Optimisties; Saggeaard; Skaam; Snaaks; Stabiel; Stil; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Selibaat; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Godsdienstig; Selfhelp
TV Gewoontes:
Ek het nie 'n televisie nie
Fliek Gereeldheid:
Nooit
Belangstellings:
Breiwerk; Gesonde leefstyl; Kookkuns; Lees; Naaldwerk; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Italiaans; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tydverdryf keuses:
Stokperdjie beoefen
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Voorkeure & Afkeure
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Langhare; Mag; Sarkasme; Naakbaai; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties
Eerlikheid:
Uiters