EnkelboomEnkelboom
6

Enkelboom

55 – Rustenburg (Safari tuine), Noord-Wes, Suid-Afrika

Enkel en beskikbaar.

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vandag

Verander: 27 April 2023

Selfoonnommer Geverifieer

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is nuut in die ding. Eerste keer wat ek op so netwerk is. So weet nie regtig om te se nie maar sal graag dames wil ontmoet wat daarvan hou om uit te gaan en die lewe te geniet. Ek hou van watersport en goeie musiek asook lekker kuier daam vriende. Sal weer wil begin dcuba duik aangesien ek dit lank terug opgehou doen het. Hou van musiek feeste en lekker toer en nuwe plekke te besoek. Hou van oorsee toer en restaurante besoek en nuwe kosse te toets.

Sy Ideale Pasmaat

N Dame wat lewenslustig is en graag die dinge saam my wil doen en dan kyk of ons bymekaar sal pas. Indien nie dan net goeie vriende te wees. Sy moet defnitief wil reis en nuwe plekke ontdek. Sou lekker wees as sy daarvan sal hou om ook te scuba maar nie n voorvereiste nie. Moet hou van musiek feeste en lekker uit te gaan en die lewe te geniet. Lekker saam kos te maak en te braai. Maar ek is nogal goed in albei so nie n voorvereiste nie.

Wat Sy Vriende S

Enkelboom het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Rustenburg (Safari tuine), Noord-Wes, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
55
Sterreteken:
Ram
Lengte:
174cm (5' 8.5")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Ander
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Rustenburg (Noord-Wes, Suid-Afrika)
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
36 - 63
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Donkerbruin; Rooibruin; Rooi; Swart; Effens Grys
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Indies; Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee; Dis Ingewikkeld
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie; Ja, bly by my
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Het nie hoërskool voltooi nie; Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra bril en kontaklense
Gesigshare:
Geen
Liggaamshare:
Lig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Lighartig
Intelligensie:
Straatwys
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Optimisties; Realisties; Stabiel
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Geduld; Goedhartigheid; Humor; Liefdadigheid; Selfbeheersing; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Oranje
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek; Latyns; Opera; Pop / Top 40; Reggae; Rock; Volk; World
Boeke:
Fantasie; Fiksie; Speurverhale
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Dokumentr; Kosmaak/Bak; Musiekkanale; Wetenskapsfiksie
Fliek Voorkeure:
Aksie; Misterie; Oorlog; Romanties; Volwasse; Westerse; Wetenskapsfiksie
Belangstellings:
Beleggings; Gesonde leefstyl; Inkopies; Kookkuns; Lees
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Sport:
Kampering; Kanovaart; Muurbal; Rugby; Skubaduik; Snorkelduik; Staptogte; Swem; Tafeltennis; Visvang; Voëlkyk
Kos
Kook:
Ek is mal daaroor!
Kookkuns:
Duits; Frans; Grieks; Indies; Italiaans; Kitskos; Kroegetes; Seekos; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per week uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is in die middel van 'n egskeiding
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal waarskynlik nie trek nie
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Hond(e); Eksotiese dier(e); Visse; Ander; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Tatoeëermerke
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Langhare; Mag; Sarkasme; Naakbaai; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Die wêreld deurreis met 'n rugsak
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig; Skaam; Optimisties; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters