Alliepad39Alliepad39
3

Alliepad39

83 – Pretoria (Pretoria Oos), Gauteng, Suid-Afrika

Hoemeer gegee word, sonder terug-verwagting, hoe baie meer terug

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Donderdag

Verander: 01 Mei 2023

Selfoonnommer Geverifieer

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is 'n gesonde, geen-medisyne en geen-klagtes mens, vol
van humor, positief, spontaan, entoesiasties optimisties en ondersteunend en lief vir familie en mense. Ek is lief vir tuin en kos maak en ek soek en skep geleenthede, kanse en omstandighede om mense te laat lag wat wonderlike medisyne is. Ek is rugby-mal en 'n onbeskryflike Blou Bulle ondersteuner. Ek is sedert skooljare 'n oumotor-eienaar en besit tans 7 veteraan en klassieke oumotors vanaf 1936 tot 1976 en lid van 'n paar klubs plaaslik en oorsee. Ek is 'n afgetrede Bourekenaar en Eiendoms-ontwikkelaar en tans 'n Direkteur van drie aktiewe Maatskappye. Ek is 'n 50% aandeelhouer en bemarker van "Purespices TM" onder Ouboet Foods & Spices (Edms) Bpk wat geregistreerde suiwer kruie meng en versprei. Elke dag van my lewe is 'n belewenis en 'n uitdaging om dit goed te hou en dit so te eindig. My alles in my bestaan, is in my Skepper se hande en my vriende is 'n ontsagtelike groot bate. My motto is, "Good, Better, Best, never let it rest, till the Good is better and the Better best"

Sy Ideale Pasmaat

Nou ja, dit sal goed wees as SY 'n redelik gesonde mens is, wat lief is vir familie en mense. SY moet 'n positiewe, spontane entoesiastiese en liefdevolle ge-aardheid mens wees. SY moet oorloop van humor, liefde en ondersteuning en baie geduldig wees met 'n baie aktiewe man wat graag wil werk en 'n vrees het vir aftree en uittree en wie geweldig sukkel om oud te word. SY moet maar in gedagte hou dat drie van my groot-ouers, goed op pad na 100 jaar-oud gedraai het en dat albei my ouers, duskant 90 jaar-oud ons verlaat het. SY moet lief wees vir honde en aanvaar dat katte my haat en sal aanval. SY kan maar 'n Shark of Stormer ondersteuner wees, ek sal haar regkry. SY moet graag in oumotors wil ry, bestuur en baie selde hoef te help stoot as sy die brandstof vergeet het. SY moet nie skugter wees om betrokke te raak by oumotor by-eenkomste, plaaslike en lang afstand reise na ander skoue. SY sal moet inspring om bemarking vir "Purespices TM" te doen en moontlik saam met my te verhuis na Somerset Wes. Alles vir bemarking vir die kruie. Transvalers eet mos om te leef terwyl die Wea-Kaap leef om the eet. Laat waai, Ik hebt gesegd.

Wat Sy Vriende S

Alliepad39 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (Pretoria Oos), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
83
Sterreteken:
Steenbok
Lengte:
170cm (5' 6.9")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Geen (Bles)
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Ryk

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
50 - 65
Sterreteken:
Enige
Lengte:
155cm (5' 1.0") - 169cm (5' 6.5")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Baie Aantreklik; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Baccalaureusgraad
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort; Verdwynend
Sig:
Ek dra bril
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Liggaamshare:
Net borshare
Gestremdhede:
Ek het 'n gehoorgestremdheid
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Die lewe van die partytjie
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Intelligent; Optimisties; Realisties; Snaaks; Stabiel; Uitdagend
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Musiekkonsert; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie
Musiek Voorkeure:
Blues; Dans / Disko; Instrumentaal; Jazz; Klassiek; Opera; Rock
Boeke:
Besigheid; Geskiedkundig; Reis; Romanse; Wetenskap / Tegnologie
TV Gewoontes:
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport
TV Programme:
Komedie / Sitkom; Kosmaak/Bak; Nuus; Sport; Tekenprente; Veelsydigheidsprogramme; Voertuigprogramme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Dokumentêr; Komedie; Romanties; Swart & Wit / Stil
Belangstellings:
Gedigte skryf; Gesonde leefstyl; Inkopies; Kookkuns; Motorherstelwerk; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Sport:
Aërobiese oefeninge; Atletiek; Biljart Snoeker; Draf / Hardloop; Gimnastiek; Krieket; Motorsport; Muurbal; Perdry; Pluimbal; Rugby; Tafeltennis; Tennis; Vlugbal
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Grieks; Indies; Soesji; Suid-Afrikaans; Thai
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen; Glutenvry
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk net 'n paar uur 'n week
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is in die middel van 'n egskeiding
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Kat(te); Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek; Mag
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Flankering; Sarkasme; Naakbaai; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker; Rykdom
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Die Baas in die pad steek
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per maand
Droomhuis:
Eko-huis in die bos
Politiek:
Matig
Aftreeplanne:
Vrywilligheidswerk doen
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Opgewonde
Eerlikheid:
Redelik