In sy eie woorde...
Oor Hom
Lief vir die natuur en omgewing. Positief en volhardend. Stil en teruggetrokke. Eerlik en opreg. Lojaal en pligsgetrou. Wetenskap en tegniese goed fassineer my. Plante en handewerk hou my besig. Glo in regverdigheid en empatie. Lief vir diere. Hou van musiek.
Sy Ideale Pasmaat
Iemand om die mooi en swaarkry mee te deel. Iemand wat omgee en hulp kan aanvaar.
Ek vra blymoedigheid en vertroosting. Geduld, empatie en wysheid.
Wil graag die natuur, tuinmaak, stap, plekke besoek, musiek en mooi dinge deel.
Jaloesie, ontrouheid, alkolisme, afgunstigheid en lelik optree sal nie werk nie.
Wat Sy Vriende Sê
plantmal het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Hermanus (Gansbaai), Wes-Kaap, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
68 | |
Sterreteken: |
Leeu | |
Lengte: |
170cm (5' 6.9") | |
Liggaamstipe: |
Slank | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Grys | |
Oogkleur: |
Vra my later | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Wewenaar / Weduwee | |
Opsoek na: |
Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | |
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | |
Beroep: |
Afgetree | |
Inkomste: |
Solvent |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
56 - 70 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
150cm (4' 11.1") - 175cm (5' 8.9") | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | ||
Uiterlike: |
Gemiddeld | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Oorwegend belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Nee | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Solvent |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Haarstyl: |
Medium; Reguit |
Sig: |
Ek dra soms bril |
Gesigshare: |
Ek het 'n snor |
Liggaamshare: |
Gemiddeld |
Gestremdhede: |
Ek het 'n kroniese siekte |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Intelligensie: |
Gemiddeld |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
'n Muurblommetjie |
Persoonlikheidstrekke: |
Intelligent; Optimisties; Saggeaard; Skaam; Stabiel; Stil; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Meegevoeligheid; Nederigheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim) |
Gunsteling Kleredrag: |
'n Kortbroek & T-hemp |
Gunsteling Kleur: |
Groen |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Elektroniese Dansmusiek; Klassiek; Pop / Top 40 |
Lees: |
Ek geniet dit |
Boeke: |
Wetenskap / Tegnologie |
TV Programme: |
Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Geselsprogramme; Kosmaak/Bak; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Voertuigprogramme; Wetenskapsfiksie |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Dokumentêr; Komedie; Westerse |
Belangstellings: |
Gesonde leefstyl; Houtwerk; Kookkuns; Motorherstelwerk; Tuinmaak |
Sport Betrokkenheid: |
Totaal onbetrokke |
Sport: |
Kampering; Motorsport; Stap; Visvang |
Kook: |
Ek kook eerder as om honger te ly |
Kookkuns: |
Kitskos; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen; Ander |
Lewenspas: |
Regeerbaar |
Tyd by die Werk: |
Ek's afgetree |
Tydverdryf keuses: |
Met my troeteldier speel |
Tyd Aanlyn: |
Ek loer een keer per dag in |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n broer |
Familie Nouheid: |
My vriende is my hoofsaaklike familie |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal waarskynlik nie trek nie |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Hond(e) |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Kat(te); Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e); Ander; Perd(e) |
Prikkels: |
Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek |
Afsitters: |
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Dans; Flankering; Mag; Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker; Rykdom |
Werk Verwagtinge: |
Ek het reeds my ideale werk |
Droomhuis: |
Strandhuis |
Politiek: |
Matig |
Aftreeplanne: |
Die 7 Wonders van die Wêreld verken |
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers: |
Optimisties |
Eerlikheid: |
Redelik |