LoneRanger001LoneRanger001
1

LoneRanger001

42 – Randburg, Gauteng, Suid-Afrika

Kom ons leer mekaar ken

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 'n Week gelede

Verander: 'n Week gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In sy eie woorde...

Oor Hom

Liefdevolle hardwerkende persoon wat opsoek is na iemand om 'n pad mee saam te stap. Eerlikheid en opreg is 'n pluspunt.
Braai saam met vriende en familie is altyd baie lekker vir my, en as jy jouself kan gedra dan sal ek ook nog jou drankie vir jou gooi.
Ek glo daarin om die mense om jou te respekteer en hulle te behandel soos jy wil behandel wil word.

Sy Ideale Pasmaat

Sal daarvan hou om iemand wat reguit en eerlik is te ontmoet. Asseblief as jy nog nie oor jou ex is nie hou verby. Netheid en skoonheid is ook baie belangrik.

Wat Sy Vriende Sê

LoneRanger001 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Randburg, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
42
Sterreteken:
Bul
Lengte:
180cm (5' 10.9")
Liggaamstipe:
Stewig
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Vra my later
Oogkleur:
Vra my later
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Vra my later
Daaglikse Dieet:
Vra my later
Rookgewoontes:
Soms
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Vra my later
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Vra my later

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Krugersdorp; Magaliesburg; Randburg; Randfontein; Roodepoort; Sandton (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
25 - 45
Sterreteken:
Enige
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 193cm (6' 4.0")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Enige
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Enige
Verhoudingstatus:
Enige
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Enige
Daaglikse Dieet:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Enige
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

LoneRanger001 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.