In sy eie woorde...
Oor Hom
Soek n maat wat als saam doen, en nuwe planne en uitdagings saam wil aanpak. Gerig op God se woord.
Ek is vriendlik saggeaard. Ek geniet speel en motorfiets ry. Ek lief diere. Ek boer op kleinskaal. Ek is n positiewe mens en soek ook positiewe geselskap.
Sy Ideale Pasmaat
Kind van God. Vriendlik, met n positiewe uitkyk op die lewe. Nie bang om kanse te vat nie en die lewe geniet.
Wat Sy Vriende Sê
Oorwinaar het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Polokwane (Pietersburg), Limpopo, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
53 | |
Sterreteken: |
Visse | |
Lengte: |
187cm (6' 1.6") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Ligbruin | |
Oogkleur: |
Blou | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Vra my later | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Wewenaar / Weduwee | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly by my | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Eie Onderneming | |
Inkomste: |
Genoeg |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Limpopo, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
43 - 52 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
163cm (5' 4.2") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | ||
Uiterlike: |
Gemiddeld | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Redelik belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enige | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Oorwinaar moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.