HannerieHannerie
3

Hannerie

40 – Pretoria (Theresapark), Gauteng, Suid-Afrika

Die pot soek haar deksel

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Dinsdag

Verander: Dinsdag

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is 'n ektrovert, glad nie skaam nie en het 'n baie sterk persoonlikheid. Ek hou van baie in die lewe, die bosveld en natuurlik die see. Ek jag graag, hou van visvang, as hul byt. Motorfiets ry is lekker, die avontuur is mooi en hou daarvan om by mooi plekke te gaan stap. Het al in alle provinsies gebly behalwe in Natal. Ek is baie goed met rigting, seker omdat ek die land ken. Ek hou baie van braai en om saam vriende en familie te kuier.

Haar Ideale Pasmaat

Heel eerste moet hy nie vir ure voor die tv sit en games speel nie, ek sal hom gooi met die playstaion of Xbox. Hy moet avontuurlustig wees, sprakelend, behulpsaam, en respek he vir 'n vrou soos ek vir hom sal he. Ek moet sy eerste keuse wees, en kommunikasie is baie belangrik. Vertroue. Hy moet bereid wees om als te deel sodat mens soos een voel. Openlik met mekaar gesels en dinge noem wat pla. Mens is nie in 'n verhouding omdat mens twee bly nie, jy moet een word, andersins wat is die doel van 'n verhouding. Wat goed is vir die een so ook vir die ander een. Ek wil nie sy slaaf wees nie en ek gaan ook nie verwag dat hy alles vir my doen nie. In baie goedere is ek onafhanklik van 'n man en kan myself help. Die liefde wat ek kan offer, wil ek graag terug ontvang van die regte persoon.

Wat Haar Vriende Sê

Hannerie het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (Theresapark), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
40
Sterreteken:
Bul
Lengte:
172cm (5' 7.7")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Swart
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Vra my later
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereeld
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Ander
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in Afrika
Ligging:
Enige plek in Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
42 - 50
Sterreteken:
Bul; Leeu
Lengte:
175cm (5' 8.9") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Ander; Stewig
Uiterlike:
Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Onder Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker; Gereelde drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Lank; Reguit
Sig:
Ek het perfekte sig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore; Naeltjiering; Een of twee tatoeëermerke
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Realisties; Sarkasties; Snaaks; Stabiel; Uitgesproke; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Liefdadigheid; Tevredenheid; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Buitelug (Ek is gewoonlik aangetrek vir die veld)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Country & Western; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Pop / Top 40; R&B / Soul; Rap / Hip Hop; Rock
Lees:
Stel nie regtig belang nie
Boeke:
Misdaad; Speurverhale
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Dramas; Fliekkanale; Kosmaak/Bak; Nuus; Sepies; Sport; Tekenprente
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom.
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Misterie; Oorlog; Riller; Westerse
Belangstellings:
Kookkuns; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Sport:
Dans; Fietsry; Gimnastiek; Jag; Kampering; Motorsport; Roei; Rugby; Skietsport; Snorkelduik; Stap; Staptogte; Swem; Visvang; Ysskaats
Kos
Kook:
Ek is mal daaroor!
Kookkuns:
Indies; Italiaans; Maak nie saak nie; Seekos; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Kat(te)
Prikkels:
Dans; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Flankering; Mag; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Teugend aan margaritas op 'n strand
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Hoopvol; Optimisties; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters