wynands2wynands2
3

wynands2

30 – Pretoria (Olympus), Gauteng, Suid-Afrika

Eenvoudige ou opsoek na opregte liefde

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vandag

Verander: Saterdag

Selfoonnommer Geverifieer

In sy eie woorde...

Oor Hom

Eks 'n kind van die Here, my vriende klasifiseer my as old school.

Ek hou van lekker kos, fine dine is een van my stokperdjies.

Ek is mal oor die bosveld, die natuur is waar my hart rus en vrede vind.

Ek speel graag golf so nou en dan. Oor naweeke is ek rustig ek is nie iemand wat in 'n kroeg of pub sal uit hang nie.

Familie is vir my belangrik.

Sy Ideale Pasmaat

Iemand wat haarself kan wees, goeie verhouding met die Here. Emotionele en fiesiese konneksie is vir my 'n moet. Rug krappies of kop krappies is altyd welkom.

Wat Sy Vriende S

wynands2 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (Olympus), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
30
Sterreteken:
Weegskaal
Lengte:
189cm (6' 2.4")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Vra my later
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Centurion; Pretoria (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
18 - 40
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Enige
Verhoudingstatus:
Enige
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Enige
Daaglikse Dieet:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Enige
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

wynands2 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.