NietsieNietsie
6

Nietsie

66 – Stellenbosch, Wes-Kaap, Suid-Afrika

Goeie geselsskap wat net kan verbeter met goeie kos en wyn, reis sonder dat dit 'n las word

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vandag

Verander: 29 Februarie 2024

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek geniet die lewe op 'n goeie manier. Sosiaal met 'n omgee hart, wat hou van onthaal, gesonde pret, matige oefening. 'n Mooi tuin en huis en om geskiedkundige plekke met mooi natuurskoon te verken.
Geniet reis met 'n bietjie gerief. Goeie kos is 'n moet, tenminste nou en dan by 'n goeie kwaliteit restaurant eet.
Ek is passievol oor die lewe met 'n eerlike opinie. What you see is what you get, my maats sal beslis weet waar hulle met my staan.
Stokperdjies is kook, soms bak, tuin, handewerk, reis.
My uitkyk op die die lewe is as jy lief is en omgee vir jouself kom dit natuurlik vir ander mense. Fotos is 'n MOET en moenie ouer as 12 maande wees nie. Geen foto geen gesels of kontak.

Haar Ideale Pasmaat

Intelligente geselsskap, uitstekende kommunikasie, eerlikheid, persoonlike trots en goeie versorging, ek deel baie graag in ander se belangstellings. 'n Maat te wees in alle opsigte met konsiderasie en omgee vir ons medemens.
Gemaklik in ander se geselsskap, liefde vir die mooi in die lewe soos 'n mooi huis, -tuin, -natuur. Liefde vir geskiedenins.
Ek sal baie graag tyd met my maat spandeer deur saam te reis, plaaslik of oorsee. Goeie kos te waardeer.
Oneerlikheid, gebrek aan vertroue, goeie kommunikasie, agressie en gebrek aan konsiderasie sal 'n verhouding vernietig.

Beslis onaanvaarbaar indien daar nie 'n profiel - foto is nie.
FinansieŽl onafhanklik wees.
Beslis goed versorg is en netjies aangetrek wees.

Wat Haar Vriende SÍ

Nietsie het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Stellenbosch, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
66
Sterreteken:
Maagd
Lengte:
165cm (5' 5.0")
Liggaamstipe:
Volronde Figuur
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Grys
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Vra my later
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
64 - 75
Sterreteken:
Enige
Lengte:
180cm (5' 10.9") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's; Stewig
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Effens Grys; Grys
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium; Gedra hulle goed
Sig:
Ek dra bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Die lewe van die partytjie
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Realisties; Snaaks; Uitgesproke
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Selfbeheersing; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gunsteling Kleur:
Pienk
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Instrumentaal; Klassiek; Opera; Rap / Hip Hop; Rock
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
Fantasie; Fiksie; Misdaad; Romanse; Speurverhale; Topverkopers
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍr; Dramas; Kosmaak/Bak; Musiekkanale; Nuus; Sport; Veelsydigheidsprogramme
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom.
Fliek Voorkeure:
Dokumentêr; Drama; Misterie; Romanties
Belangstellings:
Bordspeletjies; Breiwerk; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees; Naaldwerk; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Staptogte
Kos
Kook:
Ek hou baie van kook
Kookkuns:
Frans; Fynproewer Uitetes; Grieks; Indies; Italiaans; Seekos; Suid-Afrikaans; Thai
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek's afgetree
Tydverdryf keuses:
Sosiaal met vriende verkeer
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Hond(e); Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e); Ander; Perd(e)
Prikkels:
Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek; Naakbaai; Rykdom
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Mag; Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Selde
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Matig
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig; Opgewonde
Eerlikheid:
Baie