Liefde007JLiefde007J
1

Liefde007J

38 – Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

Vat ń kans

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 05 Desember 2023

Verander: 04 Desember 2023

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In haar eie woorde...

Oor Haar

My kinders is my alles. Ek is n enkel mamma met 2 wonderlike seuns. Ek leef in die oomblik. Ek hou daarvan om nuwe mense te ontmoet, ek pas maklik in. Ek is selfstandig en baklei vir wat reg is. Ek glo in eerlikheid, respek en liefde..ek hou niks van oneerlikheid nie. Wees jouself saam met my. Ek is mal oor musiek en dans...dit is my happy place. 99% van "my" is vir my kinders en daai 1% is vir iemand spesiaal.

Haar Ideale Pasmaat

Opreg, eerlik, no bullshit. Liefde vir kinders.
Moet hou van musiek en dans...koffie drink en gesels. Moet my bederf op n spesiale manier. Moet saam kan wees in n vertrek en nie nodig te h vir enige woorde nie.

Wat Haar Vriende S

Liefde007J het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
38
Sterreteken:
Boogskutter
Lengte:
Vra my later
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders H:
Vra my later
Daaglikse Dieet:
Vra my later
Rookgewoontes:
E-sigaretroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Medies / Tandheelkunde
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
33 - 39
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin; Swart; Geen (Bles)
Oogkleur:
Blou; Blou-Groen; Groen
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Enige
Daaglikse Dieet:
Enige
Rookgewoontes:
E-sigaretroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Liefde007J moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.