StrandStapperStrandStapper
4

StrandStapper

55 – Stellenbosch, Wes-Kaap, Suid-Afrika

Kom stap saam met my op die strand

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vandag

Verander: 11 Januarie 2024

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is 'n borrelende, positiewe en entoesiastiese mens wat 'n goeie invloed op ander het. Al die klein dingetjies in die lewe is vir my belangrik en spesiaal. My tyd is vir my kosbaar en deel dit met ander wat respek vir my en hulself het. Ek hou van egte en liefdevolle mense, mense wat die lewe weer 'n kans wil gee en nie vashak by die swaar en sleg nie. Wat verby is is verby. Ek ontdek nog my nuwe area waar ek onlangs ingetrek het, dus Stellenbosch en omliggende area en al die heerlike en opwindende plekke. Ek hou van rondrits van plek na plek, braai op die strand en laf wees met 'n groot strandhoed op my kop en 'n lekker koue glas wyn in die hand in goeie geselskap. Ek hou van lag en stories vertel. Ek glo dat niks in die lewe toeval is nie en dat more gaan beter en makliker wees as vandag. Ek glo ook dat God elke dag sorg.

Haar Ideale Pasmaat

Ek soek iemand wat ook in die versorging van God glo en nog die mooi en goeie dinge en kwaliteite in mense rondom hom kan raaksien. Wat empatie met sy medemens het en leef met 'n oop hand want dis al hoe met ook kan ontvang.Iemand wat ook van rondrits hou soos ek en kans sien vir "leef" en my soms totale lawwigheid sal geniet. Iemand met 'n goeie en groot omgee hart en wat weet hoe om 'n vrou met respek en eerbied te behandel, Iemand wat nog die mooi en positiewe in die lewe kan raaksien en liries kan raak oor mooi musiek en heerlike kos. Wat die klein dingetjies saam met my kan geniet. Oneerlikheid en wantroue en nie respek vir ander he nie sal nie hier werk nie.

Wat Haar Vriende S

StrandStapper het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Stellenbosch, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
55
Sterreteken:
Boogskutter
Lengte:
156cm (5' 1.4")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerblond
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Vra my later
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
55 - 65
Sterreteken:
Enige
Lengte:
178cm (5' 10.1") - 190cm (6' 2.8")
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Atleties
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Enige
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Solvent; Genoeg; Gemaklik; Ryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort; Gedra hulle goed
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Laf; Naïef; Optimisties; Saggeaard; Skaam; Snaaks; Stabiel; Uitgesproke
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Groen
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Blues; Broadway / Teater; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Jazz; Opera
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Besigheid; Fiksie; Geskiedkundig; Gruwelverhale; Misdaad; Speurverhale; Topverkopers
Belangstellings:
Beleggings; Boeke skryf; Bordspeletjies; Breiwerk; Kookkuns; Lees; Naaldwerk
Sport:
Dans; Gholf; Stap; Tennis
Kos
Kook:
Ek is mal daaroor!
Kookkuns:
Duits; Fynproewer Uitetes; Grieks; Italiaans; Seekos; Suid-Afrikaans
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Onder druk
Tyd by die Werk:
Ek behoort eintlik 'n bed in my kantoor te hê
Tydverdryf keuses:
Sosiaal met vriende verkeer
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek sien iemand, maar nie eksklusief nie
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Het):
Voël(s); Kat(te)
Troeteldiere (Hou van):
Hond(e); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Intelligensie
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Langhare; Mag; Sarkasme; Naakbaai; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Politiek:
Liberaal
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig; Skaam; Optimisties; Opgewonde
Eerlikheid:
Dis alles opgemaak