1

Lagbietjie101

38 – Klerksdorp, Noord-Wes, Suid-Afrika

O is die vensters na die siel. As jy dieper kyk sal jy sien

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Nou

Verander: Dinsdag

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In haar eie woorde...

Oor Haar

Nou waar begin mens weer...
Hoe verkoop mens jouself.
Jy gaan niks geld kry vir my nie. Seeuwytjie het gewoon saam hoeveel dwergies. Die voeltjie het hoeveel pote. Die hond se pote plus sy stert gee hoeveel?. Die apie het hoeveel sterte. Die kat het hoeveel pote. dan kry jy weer net mooi niks nie. Dan stap die perd op hoeveel pote verder. Die perd steek uit met hoeveel tonge. En dan dans die dame op hoeveel voete op die baan.

Ek is lief vir die natuur, van visvang perdry ens.
Die natuur is my "comfort-zone" waar makeup, hakskoene en goed nie saak maak nie.

My waardes is belangrik en ek probeer elke dag 'n voorbeeld vir my kind wees. Ek het my foute, maar mens probeer altyd die reg kies, maar ons is menslik.

Die res moet maar uitgevind word.

sDie hLewe oIs rTe tKort pOm iFoute nTe kMaak yEn atOns gTe mOud... Ail Ail Ail

Haar Ideale Pasmaat

Christen man is uiters belangrik.
As jy geen liefde vir kinders het nie - Hou asb verby.
Iemand sag, vol omgee, liefde vir die natuur.
Iemand wat nie aardse dinge verafgod nie. Iemand wat kan lag gesels en die klein dinge in die lewe waardeer.

Kom ons kyk

Wat Haar Vriende S

Lagbietjie101 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Klerksdorp, Noord-Wes, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
38
Sterreteken:
Bul
Lengte:
155cm (5' 1.0")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Amandelbruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma
Beroep:
Medies / Tandheelkunde
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
35 - 50
Sterreteken:
Enige
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 200cm (6' 6.7")
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Stewig
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Amandelbruin; Blou; Blou-Groen; Bruin; Groen; Grys
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Enige
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Dieet:
Enige
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms; Probeer ophou; E-sigaretroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker; Gereelde drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Lagbietjie101 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.