plantliefplantlief
plantlief

70 – Gansbaai, Wes-Kaap, Suid-Afrika

plantliefplantlief
6

plantlief

70 – Gansbaai, Wes-Kaap, Suid-Afrika

Soek ware maat

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Gister

Verander: Saterdag

Selfoonnommer Geverifieer

In sy eie woorde...

Oor Hom

Enkellopende introvert. Baie positief. Eerlik en lojaal. Saggeaard en vergewensgesind. Hou nie van grootpraat en skinder, luister eerder as praat. Getrou en toegewyd aan maat. Leef beskeie en eenvoudig.
Stel belang in natuurlike wereld en leer graag. Baie lief vir planteryk. Doen tuinbou, bonsai, plante te sien. Lief vir handewerk en probeer dinge selfdoen.
Gelukkig tuis en bly selfbesig. Geniet en sien graag my omgewing. Waardeer son, lig, klank en musiek.

Sy Ideale Pasmaat

Vriendelik, saggeaard en getrou.Dankbaar, simpatiek en vergewensgesind. Geestelik, opreg en eerlik. Jaloesie kan nie werk nie. Waardeer en gee ondersteuning, liefde en aandag.
Ook lief vir plante en diere. Stap, mooi dinge en plekke geniet. Drukkies en hand aan hand loop.

Wat Sy Vriende SÍ

plantlief het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Gansbaai, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
70
Sterreteken:
Tweeling
Lengte:
171cm (5' 7.3")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Grys
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Landbou
Inkomste:
Solvent

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Weskus; Wynland; Overberg; Breederiviervallei; Karoo; Albertinia (Wes-Kaap, Suid-Afrika)
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
65 - 79
Sterreteken:
Enige
Lengte:
153cm (5' 0.2") - 181cm (5' 11.3")
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Het nie hoërskool voltooi nie; Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Op Welsyn / Voordele; Sukkelend; Solvent
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort; Reguit
Sig:
Ek dra bril
Gesigshare:
Ek het 'n snor
Liggaamshare:
Gemiddeld
Gestremdhede:
Ek het 'n kroniese siekte; Ander
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Droog
Intelligensie:
Gemiddeld
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
'n Muurblommetjie
Persoonlikheidstrekke:
Naïef; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Skaam; Stabiel; Stil; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Buitelug (Ek is gewoonlik aangetrek vir die veld)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Gunsteling Kleur:
Groen
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Klassiek; Pop / Top 40; Volk
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Wetenskap / Tegnologie
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍr; Nuus; Voertuigprogramme
Fliek Gereeldheid:
Nooit
Fliek Voorkeure:
Dokumentêr; Romanties; Westerse
Belangstellings:
Houtwerk; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
Totaal onbetrokke
Sport:
Kampering; Motorsport; Stap; Visvang; Voëlkyk
Kos
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Kookkuns:
Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Ander
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek's afgetree
Tydverdryf keuses:
Tuinwerk
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer
Familie Nouheid:
My vriende is my hoofsaaklike familie
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Hond(e); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Knaagdier(e); Ander
Prikkels:
Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Flankering; Intelligensie; Mag; Sarkasme; Naakbaai; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker; Rykdom
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Minder ure werk
Godsdienstige Bywoning:
Selde
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Konserwatief
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Hoopvol
Eerlikheid:
Uiters