Reciprocity9990Reciprocity9990
Reciprocity9990

68 – Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

Reciprocity9990Reciprocity9990
2

Reciprocity9990

68 – Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

Leef en laat leef

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vandag

Verander: Vandag

Selfoonnommer Geverifieer

In sy eie woorde...

Oor Hom

Fisies aktief, goed versorg met integriteit. Geniet goeie geselskap. Ja, ek geniet ook n glasie wyn en n kampvuur. Gek oor die Wes Kaap en veral die tuinroete. In n posisie om op die ingewing van die oomblik te pak en 'n ekskursie aan te pak - sal dit nie wonderlik wees om permanent tussen Gauteng en die Wes Kaap te pendel nie?

Sy Ideale Pasmaat

'n Dame in die ware sin van die woord. Gesteld op haar voorkoms en kleredrag. Iemand wat die beginsels van 'reciprocity' in 'n verhouding kan uitleef. Almal het bagasie - jou bagasie definieer egter nie jou menswees nie. Selfversorgend en finansieel onafhanklik. Jy moet van die see hou!

Wat Sy Vriende Sê

Reciprocity9990 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
68
Sterreteken:
Maagd
Lengte:
181cm (5' 11.3")
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Ander
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Wes-Kaap; Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
59 - 67
Sterreteken:
Enige
Lengte:
163cm (5' 4.2") - 177cm (5' 9.7")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Enige
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Reciprocity9990 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.