In sy eie woorde...
Oor Hom
Nog nooit getroud, geen kinders net n 9 jarige klein neef vir wie ek baie lief is en bederf. Ek is baie lief vir diere, honde en katte. Die Here is baie belangrik vir my alhowel ek ver van perfek is en niks is sonder Hom. Jesus is my Here en Redder. Ek rook nie en drink nie maar het niks teen iemand wat matig drink nie. Ek hou van tyd met familie spandeer en sal graag iemand wil he om dinge mee saam te doen of net rustig by die huis te wees. Ek hou ook van lag en nie altyd die lewe ernstig opneem nie. Ek is sag geaard maar laat nie iemand oor my loop nie
Sy Ideale Pasmaat
Iemand vir wie die Here baie belangrik is, wat hou van lag en nie altyd die lewe ernstig opneem nie. Iemand eerlik en wat n gesprek kan voer
Wat Sy Vriende Sê
Martellis het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
40 | |
Sterreteken: |
Ram | |
Lengte: |
177cm (5' 9.7") | |
Liggaamstipe: |
'n Paar ekstra kilo's | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Ligbruin | |
Oogkleur: |
Blou-Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Vra my later | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | |
Geleerdheid: |
Tegniese Diploma | |
Beroep: |
Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese | |
Inkomste: |
Genoeg |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
28 - 40 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
Enige | ||
Liggaamstipe: |
Enige | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Enige | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Protestant; Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | ||
Het Kinders: |
Nee | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieet: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Haarstyl: |
Kort |
Sig: |
Ek het perfekte sig |
Liggaamshare: |
Lig |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Droog |
Regeer deur: |
Die hart |
Persoonlikheidstrekke: |
Intelligent; Laf; Saggeaard |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Selfbeheersing; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim) |
Gunsteling Kleredrag: |
'n Kortbroek & T-hemp |
Gunsteling Kleur: |
Groen |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; Ontmoet vir koffie |
Musiek Voorkeure: |
Elektroniese Dansmusiek; Swaar Metaal |
Boeke: |
Godsdienstig |
TV Gewoontes: |
Ek het nie 'n televisie nie |
TV Programme: |
Dokumentêr |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Dokumentêr |
Belangstellings: |
Lees; Rekenaar- en televisiespeletjies |
Sport Betrokkenheid: |
Totaal onbetrokke |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tyd by die Werk: |
Ek werk 'n standaard 40-uur week |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n suster |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Troeteldiere (Hou van): |
Kat(te); Hond(e) |
Eerlikheid: |
Uiters |