Liefdesoeker_63Liefdesoeker_63
Liefdesoeker_63

63 – Bloemfontein (Langenhovenpark), Vrystaat, Suid-Afrika

Liefdesoeker_63Liefdesoeker_63
1

Liefdesoeker_63

63 – Bloemfontein (Langenhovenpark), Vrystaat, Suid-Afrika

Liefde en geluk kan ons saam ervaar.

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vandag

Verander: 'n Week gelede

Selfoonnommer Geverifieer

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek het ñ strewe na geluk en liefde.Ek is ñ omgee mens,hou nie van konflik nie.Ek is ñ introvert.Ek is nie ñ humeurige mens nie.Ek is eerlik,kan altyd op my vertrou word en respekteer altyd die teenoorgestelde geslag.Ek sal altyd bereidwillig wees om te help tydens siekte en gesondheid.Ek hou baie van vakansie by die see.Ek het ñ positiewe uitkyk op die lewe.

Sy Ideale Pasmaat

My ideale pasmaat moet eerlik en betroubaar wees.Sy moet my altyd respekteer.Netjies op haarself wees.Nie vloek nie.Nie jaloers wees op ander mense nie.Nie ñ humeurige geaardheid hê nie.Nooit besope wees nie.Sy moet tydens siekte en gesondheid altyd bereidwillig wees om my te help.Om mekaar altyd te respekteer sal ons ñ suksesvolle verhouding hê.Wanneer daar ñ derdeparty in ons verhouding is,sal ons verhouding misluk.

Wat Sy Vriende Sê

Liefdesoeker_63 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Bloemfontein (Langenhovenpark), Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
63
Sterreteken:
Waterdraer
Lengte:
179cm (5' 10.5")
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Effens Grys
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels; Suid-Sotho
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Landbou
Inkomste:
Solvent

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in die Wêreld
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
45 - 70
Sterreteken:
Enige
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 185cm (6' 0.8")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Rooibruin; Swart; Verander Gereeld; Effens Grys; Grys; Wit
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly soms by my
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Enige
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Enige
Inkomste:
Solvent
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Liefdesoeker_63 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.