In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is ń vriendelike tog ernstige persoon wat hou daarvan om op ń eerlike wyse deur die lewe te gaan.Ek hou nie van oneerlikheid nie.Ek hou baaie daarvan om saam met my kleinkinders te speel en die lewe vir hul aangenaam te maak. Om te ontspan hou ek daarvan om rustige en opbouende flieks te kyk. Vir iets anders kleur ek graag in in my volwasse inkleurboek. Ek glo daarin om om altyd positief die lewe aan te pak.
Haar Ideale Pasmaat
Ek hou van iemand wat eerlik en opreg is in sy doen en late. Wat sy God eerste stel. Want dan sal al die ander goed in plek wees glo ek. Ek sal graag ons aftree tyd saam wil geniet. Saam dinge doen. Na avontuurlike plekke gaan, wat nie ń arm en ń been kos nie. Net die lewe saam geniet saam lag. En saam gaan waar paartjies dit kan geniet in liefde en genieting.
Wat Haar Vriende Sê
liefbietjie064 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Johannesburg (Alberton), Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
64 | |
Sterreteken: |
Boogskutter | |
Lengte: |
150cm (4' 11.1") | |
Liggaamstipe: |
'n Paar ekstra kilo's | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Ligbruin | |
Oogkleur: |
Blou | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Vra my later | |
Ander Tale: |
Afrikaans | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Vra my later | |
Wil Kinders Hê: |
Vra my later | |
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Vra my later | |
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | |
Geleerdheid: |
Vra my later | |
Beroep: |
Afgetree | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
65 - 74 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
140cm (4' 7.1") of korter - 162cm (5' 3.8") | ||
Liggaamstipe: |
'n Paar ekstra kilo's | ||
Uiterlike: |
Gemiddeld | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei | ||
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
liefbietjie064 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.