In sy eie woorde...
Oor Hom
Ek kan ʼn verskil maak aan jou lewe met vriendskap, bystand, menslikheid, regverdigheid en liefde met eerlikheid en opregtheid. Ek hou van die natuur, buite lewe, houtwerk en is heel handing in die kombuis.
Sy Ideale Pasmaat
Opsoek na ʼn skoon, opregte dame, nie die Queen nie! Moet lief wees vir die lewe sonder konstante drama. Oop vir komunikasie in ʼn nie barbaarse manier. Erg gekruide taal en dronkenskap is onvatsoenlik en onvroulik.
Wat Sy Vriende Sê
Barometer het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Centurion, Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
58 | |
Sterreteken: |
Leeu | |
Lengte: |
181cm (5' 11.3") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Effens Grys | |
Oogkleur: |
Amandelbruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels; Nederlands | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Nieamptelik geskei | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Miskien | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Gereeld | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | |
Beroep: |
Eie Onderneming | |
Inkomste: |
Sukkelend |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
35 - 55 | ||
Sterreteken: |
Kreef | ||
Lengte: |
155cm (5' 1.0") - 180cm (5' 10.9") | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Kurwes op die regte plekke | ||
Uiterlike: |
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Rooibruin; Rooi; Swart; Verander Gereeld; Effens Grys; Wit | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Enige | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee; Vennootskaplik | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse; Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Soms; Gereeld; E-sigaretroker | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Sukkelend; Solvent; Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Barometer moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.