In sy eie woorde...
Oor Hom
Ek het baie liefde om te gee en sal baie wil ontvang ook. Ek is baie romanties , hou van die buite lewe ,vis vang en hou van braai kuier en swem ,Kamp en net alles wat mooi en lekker is kan goed vir my self sorg en is netjies op my self en skoon .
Wil my wederhelfte op die hande dra en ook baie bederf
Ek is eerlik en reguit en hou niks van leuns
Sy Ideale Pasmaat
Sy moet netjies en skoon wees baie liefde vol wees en eerlik wees
Moet nie bang wees om oor dinge wat haar pla te praat nie en moet net plat op die aarde wees en moet die lewe kan geniet in liefde geluk vrede en vreugde saam lewensmaat
En moet hou van uit gaan buite lewe swem kamp visvang en alles wat lekker is soos kuier braai ens
Wat Sy Vriende Sê
19soekwareliefde69 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Bronkhorstspruit, Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
55 | |
Sterreteken: |
Visse | |
Lengte: |
197cm (6' 5.6") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Effens Grys | |
Oogkleur: |
Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Gereeld | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Na-graadse kwalifikasie | |
Beroep: |
Arbeid / Konstruksie | |
Inkomste: |
Vra my later |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Bronkhorstspruit (Gauteng, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
45 - 56 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
160cm (5' 3.0") - 190cm (6' 2.8") | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld; 'n Paar ekstra kilo's; Kurwes op die regte plekke | ||
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Donkerbruin; Rooibruin; Swart | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Redelik belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Engels | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Soms | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
19soekwareliefde69 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.