In sy eie woorde...
Oor Hom
Die moeitewerd
Ou skool maar aanpasbaar
Nie ryk nie maar nie hier om vir iemand te soek om vir my te sorg nie
Glo in integriteit
Glo in respek
Een vrou man
Respek vir n vrou se wese en liggaam
Stout op n mooi manier
Rook en drink nie
Natuur, stap, kamp en kuier om n vuur.
Lewendig en verkies om fiks te bly en verwag dieselfde van my maat.
Nie skaam om in die openbaar te wys ek is mal oor jou nie.
Luv cuddle en aanraking.
Nie vir alle vroue nie maar vir een vrou alles.
Sy Ideale Pasmaat
Sal graag iemand wil ontmoet wat nie gebonde is aan aardse goed nie en die betekenis van die woord sielsmaat verstaan.
Nie skaam is in die openbaar om te wys hoe jy voel oor jou maat nie...hande vashou en drukkies doen.
Daar is net een opregte soort liefde en dit is onvoorwaardelike liefde.
Verkies ń aktiewe persoon wat op en wakker is en nog kan roei, stap, speel ens.
Wat Sy Vriende Sê
Miskientog het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
eMkhondo (Piet Retief), Mpumalanga, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
65 | |
Sterreteken: |
Leeu | |
Lengte: |
183cm (6' 0.0") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Grys | |
Oogkleur: |
Blou | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | |
Geleerdheid: |
Tegniese Diploma | |
Beroep: |
Afgetree | |
Inkomste: |
Vra my later |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Enige plek in Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
50 - 60 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
140cm (4' 7.1") of korter - 183cm (6' 0.0") | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Atleties; Kurwes op die regte plekke | ||
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Rooibruin; Rooi; Swart; Verander Gereeld; Effens Grys; Grys; Wit | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Oorwegend belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Afrikaans; Engels | ||
Geloof: |
Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie; Ja, bly soms by my | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse; Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker; Probeer ophou | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Haarstyl: |
Kort |
Sig: |
Ek dra bril |
Liggaamshare: |
Gemiddeld |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Laf; Optimisties; Realisties; Snaaks; Uitgesproke |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Chemie; Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Nederigheid; Sensualiteit; Tevredenheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Buitelug (Ek is gewoonlik aangetrek vir die veld) |
Gunsteling Kleredrag: |
'n Kortbroek & T-hemp |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Klassiek; Rock |
Lees: |
Dis OK |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Belangstellings: |
Gesonde leefstyl; Meditering; Tuinmaak |
Sport Betrokkenheid: |
'n Rusbankkyker |
Sport: |
Atletiek; Gimnastiek; Kampering; Roei; Rotsklim; Stap; Swem; Visvang; Ysskaats |
Kook: |
Ek moet kook |
Kookkuns: |
Indies; Seekos; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Gaan saam met die vloei |
Tydverdryf keuses: |
Tyd spandeer in die buitelug |
Tyd Aanlyn: |
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het susters |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Vir die regte persoon, na die maan! |
Diere: |
Ek hou van diere |
Troeteldiere (Het): |
Hond(e) |
Troeteldiere (Hou van): |
Kat(te) |
Prikkels: |
Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Naakbaai |
Afsitters: |
Selfgeldend; Mag; Sarkasme |
Droomhuis: |
Strandhuis |
Politiek: |
Ek het geen belangstelling in politiek nie |
Aftreeplanne: |
Die land deurreis met 'n motorwoning |
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers: |
Hoopvol; Nuuskierig |
Eerlikheid: |
Uiters |