In sy eie woorde...
Oor Hom
Ek is plat op die aarde met 'n droë sin vir humor. Ek het nie "hangups" nie maar glo ook mens moet kan kies en nie net vat nie. I'm no oil painting, of dalk is ek 'n Picasso 😆
My geloof is vir my belangrik. Sonder Jesus is ek niks.
Ek hou van vroegoggend koffie in die bosveld en laataand sterre kyk. My ideale vakansieplek is die wildtuin maar ek geniet dit net so baie by die kus. Hou baie van reis en om nuwe plekke te sien.
Ek is ewe gemaklik in die kombuis of by die braaivleis vuur. Ek is nie bang vir huiswerk nie.
Ek is glad nie materialisties of oppervlakkig nie.
Sy Ideale Pasmaat
Vriendskap kom eerste. Ek soek iemand om mee tyd te spandeer en saam met wie ek kan ontspan, myself wees en op my gemak wees.
Wat maak 'n verhouding werk? Buiten geloof? Kompromie. Verhoudings is 'n twee-rigting straat, elkeen moet hul kant bring en moeite maak om dit te laat werk.
My ideale pasmaat.... sy moet eerstens 'n kind van die Here wees, verkieslik saggeaard, 'n sin vir humor hê maar moet ook weet wanneer om ernstig te wees. Dit sal lekker wees as sy 'n goeie gesprek kan voer want ek kan nogal stil raak as sy stil raak en dis nie goed nie!
Ek verkies nie-rokers sonder tatoeëermerke.
Wat Sy Vriende Sê
Garfield_78 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Boksburg, Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
46 | |
Sterreteken: |
Vra my later | |
Lengte: |
174cm (5' 8.5") | |
Liggaamstipe: |
Groot | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Effens Bles | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Engels | |
Ander Tale: |
Afrikaans | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Ja | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | |
Geleerdheid: |
Baccalaureusgraad | |
Beroep: |
Finansies | |
Inkomste: |
Genoeg |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
25 - 51 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
Enige | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld; 'n Paar ekstra kilo's; Groot; Kurwes op die regte plekke; Volronde Figuur | ||
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Nee; Ja, bly nie by my nie; Ja, bly by my | ||
Wil Kinders Hê: |
Ja; Miskien | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | ||
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Solvent; Genoeg; Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Haarstyl: |
Kort |
Sig: |
Ek dra kontaklense |
Gesigshare: |
Geen |
Liggaamshare: |
Gemiddeld |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Droog |
Intelligensie: |
Gemiddeld |
Regeer deur: |
Die verstand |
Partytjie Gedrag: |
'n Onpartydige waarnemer |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Skaam; Stabiel; Stil; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Geduld; Goedhartigheid; Liefdadigheid; Nederigheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier) |
Gunsteling Kleredrag: |
'n Kortbroek & T-hemp |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Piekniek in die park; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Gospel / Geestelik |
Lees: |
Dis OK |
Boeke: |
Geskiedkundig; Nie-fiksie |
TV Gewoontes: |
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport |
TV Programme: |
Buitelug / Natuurlewe; Nuus; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme |
Fliek Gereeldheid: |
Nooit |
Fliek Voorkeure: |
Komedie; Oorlog |
Belangstellings: |
Bordspeletjies; Gesonde leefstyl; Inkopies; Tuinmaak; Versameling van seëls, munte, ens. |
Sport Betrokkenheid: |
'n Kantlynkyker |
Sport: |
Stap |
Kook: |
Ek hou baie van kook |
Kookkuns: |
Maak nie saak nie |
Uiteet: |
Ek kook altyd by die huis |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tyd by die Werk: |
Ek werk 'n standaard 40-uur week |
Tydverdryf keuses: |
Vrywilligheidswerk |
Tyd Aanlyn: |
Ek loer een keer per dag in |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n suster |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek is buigsaam |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Hou van): |
Hond(e) |
Prikkels: |
Intelligensie; Langhare |
Werk Verwagtinge: |
Ek het reeds my ideale werk |
Droomhuis: |
'n Huisie in die platteland |
Politiek: |
Konserwatief |
Aftreeplanne: |
Vrywilligheidswerk doen |
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers: |
Nuuskierig |
Eerlikheid: |
Uiters |