BloemfonteinerBloemfonteiner
Bloemfonteiner

53 – Bloemfontein, Vrystaat, Suid-Afrika

BloemfonteinerBloemfonteiner
5

Bloemfonteiner

53 – Bloemfontein, Vrystaat, Suid-Afrika

Suksesvolle man, wat nou gereed is vir n verhouding.

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Nou

Verander: Gister

Selfoonnommer Geverifieer

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is suksesvol, maar het nou die punt bereik waar ek nie meer dinge alleen wil doen nie. Wil die wereld verken saam met iemand. Wil saam kos maak, saam vakansie gaan hou, iemand met wie jy jou hart kan uitpraat. Iemand wat jou verstaan. Ek het baie om te bied aan die regte persoon! Ons is nie gemaak om alleen te wees nie.

Sy Ideale Pasmaat

Sy moet my verstaan, saam met my die wereld wil verken. Iemand wat oor enige onderwerp kan praat. Iemand wat die ware ek raaksien. Iemand wat bereid is om kanse te vat. Iemand wat opgewonde raak oor die klein goedjies. Iemand met wie ek gemaklik oor probleme en uitdagings kan praat. Iemand wat ook my beste vriendin kan wees.

Wat Sy Vriende Sê

Bloemfonteiner het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Bloemfontein, Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
53
Sterreteken:
Kreef
Lengte:
187cm (6' 1.6")
Liggaamstipe:
Stewig
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Vra my later
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Vra my later
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Finansies
Inkomste:
Ryk

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
40 - 53
Sterreteken:
Enige
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 185cm (6' 0.8")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Enige
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Enige
Daaglikse Dieet:
Enige
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Enige
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Enige
Inkomste:
Solvent; Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Bloemfonteiner moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.