Socrates123Socrates123
Socrates123

58 – Roodepoort, Gauteng, Suid-Afrika

Socrates123Socrates123
2

Socrates123

58 – Roodepoort, Gauteng, Suid-Afrika

Al wat ek weet is dat ek niks weet nie? (Socrates)

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vrydag

Verander: 'n Week gelede

Selfoonnommer Geverifieer

In sy eie woorde...

Oor Hom

Aanvanklik skynbaar en miskien rerig ietwat in of teruggetrokke, 'n introvert. Namate heel oop en toeganklik. Tatoeermerke maak my baie ongemaklik, my gees wil n lap en seep soek en hulle probeer af was.

I can do small talk if I have to but prefer deeper, real connections getting to know the real person absent of masks or walls.

Ek hou van skryf, nuwe goed leer en kennis opdoen, van vrae vra, dink, ontleed en tot logies rasionele gevolgtrekkings kom. Ek vrek oor sing en musiek, maar kan self nie rerig n instrument bespeel nie. Ek probeer my sg innerlike kind laat uitkom vir pret, maar hy's soms sku! Ek hou van stap in die natuur en diere en mis die eertydse plattelandse en plaaslewe. Ek hou van met hout werk, nou en dan metaalwerk/sweis en self klippe of stene op mekaar plak met sement. Ek hou uiteindelik baie van gesels en deel, maar soms is stille saamwees ook lekker? Ek hou van tuisfliek, sushi, pizza, braai en sien uit om weer n lamsboud te bak in die oond. Ag, eintlik hou ek kortweg van leef, voluit?

My outlook on life is positive yet rational, logical and realistic. Still I dream of a better world and hope I can contribute to that somehow. Despite being a bit secluded and selectively social I love people and abhor suffering especially when caused by other people.

Sy Ideale Pasmaat

Dis moeilik! Dieselfde waardes, dis ononderhandelbaar. Wat waardes is of beteken is om tussen ons uitgewerk te word.

Compatible emotional and intellectual connection. Not necessarily exactly the same but compatible and complimentary at least.

Ook so betreffende belangstellings en stokperdjies - anders maar aanvullend en op een of ander manier, soos tyd en ruimte sonder n gevoel van verwydering en gepaardgaande verwyt, dalk saamwees maar totaal met ander goed doenig wees.

Ek poog om oorwegend niks van enigiemand te verwag nie dan is ek nooit telleurgesteld nie, maar dikwels verras.

But in intimate relations like family (wife and kids) I do and have to have expectations - authenticity, therefor honesty and loyalty. Infidelity a definite door slam and no going back.

Wat Sy Vriende Sê

Socrates123 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Roodepoort, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
58
Sterreteken:
Leeu
Lengte:
172cm (5' 7.7")
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Grys
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Vra my later
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly soms by my
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Kunstig / Musiek / Skrywer
Inkomste:
Vra my later

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in die Wêreld
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
50 - 58
Sterreteken:
Enige
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 166cm (5' 5.4")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties
Uiterlike:
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Rooibruin; Rooi; Swart; Effens Grys; Grys; Wit
Oogkleur:
Amandelbruin; Blou; Blou-Groen; Bruin; Groen; Grys
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Duits; Nederlands
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Nee; Ja, bly nie by my nie; Ja, bly by my
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort; Reguit; Krullerig; Buierig
Sig:
Ek dra bril
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Liggaamshare:
Gemiddeld
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Gesofistikeerd
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
'n Onpartydige waarnemer
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Stabiel; Uitgesproke
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Broadway / Teater; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek; Rock
Lees:
Dis OK
Boeke:
(Outo)biografieë; Besigheid; Geskiedkundig; Godsdienstig; Misdaad; Nie-fiksie; Romanse; Selfhelp; Wetenskap / Tegnologie
TV Gewoontes:
Ek het nie 'n televisie nie
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Kosmaak/Bak; Nuus; Opvoedkundig
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Komedie; Kunsflieks; Misterie; Oorlog; Riller; Romanties
Belangstellings:
Besigheidsnuus; Boeke skryf; Fotografie; Gedigte skryf; Gesonde leefstyl; Houtwerk; Kookkuns; Lees; Meditering; Musiek Maak; Sing; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
Tot die dood toe verveeld
Sport:
Dans; Gholf; Kampering; Kanovaart; Kegelbal; Stap; Swem; Ysskaats
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Maak nie saak nie; Seekos; Sjinees; Soesji; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk van die huis af
Tydverdryf keuses:
Stokperdjie beoefen
Tyd Aanlyn:
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek is 'n enigste kind
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Hou van):
Hond(e); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Selfgeldend; Dans; Flankering; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Mag; Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Nuwe, meer betekenisvolle werk vind
Godsdienstige Bywoning:
Selde
Droomhuis:
'n Hut in die berge
Politiek:
Anargisties
Aftreeplanne:
Woon in 'n stil hut in die woud
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties
Eerlikheid:
Uiters