In sy eie woorde...
Oor Hom
Ek sal vir jou koffie aandra of jy nou gevra het of nie. Ek is vriendelik en goedhartig en 'n beter maat gaan jy moeilik kry.
My belangstellingsveld is wyd en wissel van groentetuin tot kryptogeld, ballroom dans tot staptoer.
Ek is 'n ingenieur wat die stad vir die platteland verruil het en nou boer. Ek is ook deeltyds by 'n skool betrokke.
Sy Ideale Pasmaat
Christen, behoudende meisie wat die platteland se stilte en skoonheid kan waardeer, maar ook die droogtes en moeite kan verduur.
Iemand wat my toelaat om hulle te koester en by my sal staan deur dik en dun.
Wat Sy Vriende Sê
KalaharIngenieur het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Vryburg, Noord-Wes, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
35 | |
Sterreteken: |
Maagd | |
Lengte: |
186cm (6' 1.2") | |
Liggaamstipe: |
Atleties | |
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld | |
Haarkleur: |
Ligbruin | |
Oogkleur: |
Blou | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Duits; Engels; Tswana | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Vra my later | |
Opsoek na: |
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Miskien | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Na-graadse kwalifikasie | |
Beroep: |
Landbou | |
Inkomste: |
Solvent |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Enige plek in Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
18 - 35 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
Enige | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Kurwes op die regte plekke | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Redelik belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse; Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Haarstyl: |
Kort |
Sig: |
Ek het perfekte sig |
Gesigshare: |
Ek is skoongeskeer |
Liggaamshare: |
Gemiddeld |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Instrumentaal; Klassiek; Pop / Top 40; Rock |
Lees: |
Ek lief dit |
Boeke: |
Fiksie; Geskiedkundig; Godsdienstig; Nie-fiksie; Selfhelp; Speurverhale; Wetenskapsfiksie |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Belangstellings: |
Bordspeletjies; Fotografie; Gesonde leefstyl; Internetbesoeke; Lees; Rekenaar- en televisiespeletjies; Toneelspel; Tuinmaak |
Kook: |
Ek hou nogal van kook |
Uiteet: |
Ek eet 'n paar keer per maand uit |
Lewenspas: |
Regeerbaar |
Tyd Aanlyn: |
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag |
Familie Grootte: |
Ek het 'n suster |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is in die middel van 'n egskeiding |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal waarskynlik nie trek nie |
Diere: |
Ek hou van diere |
Prikkels: |
Dans; Intelligensie; Langhare |
Afsitters: |
Tatoeëermerke |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per week |
Politiek: |
Konserwatief |
Eerlikheid: |
Uiters |