MiskientogMiskientog
Miskientog

65 – eMkhondo (Piet Retief) (Iswepe), Mpumalanga, Suid-Afrika

MiskientogMiskientog
5
1

Miskientog

65 – eMkhondo (Piet Retief) (Iswepe), Mpumalanga, Suid-Afrika

Sielsmaat tot die einde

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vandag

Verander: Dinsdag

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In sy eie woorde...

Oor Hom

Die moeitewerd
Ou skool maar aanpasbaar
Nie ryk nie en NIE hier om vir iemand te soek om vir my te sorg nie
Glo in integriteit
Glo in respek
Een vrou man
Respek vir n vrou se wese en liggaam
Stout op n mooi manier
Demiseksueel.
Rook en drink nie
Natuur, stap, kamp en kuier om n vuur.
Lewendig en verkies om fiks te bly en verwag dieselfde van my maat en daarom verkies ek iemand wat slankerig is maar bietjie meer is ook ok😁
Glo jy nog in opregte sielsmaat liefde?
Nie vir alle vroue nie maar vir een vrou alles.

Sy Ideale Pasmaat

Op en wakker lewendige mens wat nie oorgewig is of rook nie. Moet saam met my kan stap, roei, klim ens. Buitelug mens wat nie bang is vir hande vuil maak en natreën nie.

Wat Sy Vriende Sê

Miskientog het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
eMkhondo (Piet Retief) (Iswepe), Mpumalanga, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
65
Sterreteken:
Leeu
Lengte:
181cm (5' 11.3")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Grys
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Vra my later
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Solvent

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
59 - 67
Sterreteken:
Enige
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 183cm (6' 0.0")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Effens belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Nee; Ja, bly nie by my nie; Ja, bly soms by my
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker; Probeer ophou
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra bril
Gesigshare:
Ek het 'n snor
Liggaamshare:
Gemiddeld
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Straatwys
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
'n Onpartydige waarnemer
Persoonlikheidstrekke:
Optimisties; Realisties
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Getrouheid; Hoop; Sensualiteit; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Buitelug (Ek is gewoonlik aangetrek vir die veld)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
TV Gewoontes:
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport
Belangstellings:
Gesonde leefstyl; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Sport:
Atletiek; Gimnastiek; Kampering; Roei; Staptogte; Swem; Visvang
Kos
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Kookkuns:
Indies; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Kat(te); Perd(e)
Prikkels:
Liefde toon in die publiek; Naakbaai
Afsitters:
Selfgeldend; Mag; Sarkasme
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Ek is niepraktiserend
Droomhuis:
Eko-huis in die bos
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Nuuskierig
Eerlikheid:
Uiters