In haar eie woorde...
Oor Haar
My verhouding met God is vir my belangrik.
My vriende sal my beskryf as sag, avontuurlustig en innoveerend.
My 2 kinders is vir my baie belangrik. Ons het almal klein hartjies, en wil altyd ander mense help.
Ek is eerlik en lojaal. Ek is wie ek is en soek iemand wat my so aanvaar. Ek hou daarvan om te lag, lekker te gesels, en soms ook net stil te wees saam iemand.
Ek hou van kamp, braai, musiek, stap, motorfiets ry en lees.
Ek bak om te ontspan en love om mense met iets lekkers te bederf.
Ek wil die diep voel:
'When you walk through the door
And you look in my eyes
Yeah, it feels, yeah, it feels like the very first time
I can fall for you forever, I'm certain'.
Maar ook wil ek die lafheid voel 'Shut up and dance with me, oohoo'.
Haar Ideale Pasmaat
Ek soek iemand wat 'n verhouding met God het.
Die persoon moet eerlik wees. Hy moet saam met my wil motorfiets ry en gaan kamp. Ek wil my lewe met hom kan deel, en ek wil sy lewe met hom deel. Wil saam hom 'n nuwe lewe vol liefde bou.
Hy kan 'n grapjas wees maar moet ook 'n diep gesprek kan voer. Iemand wat my sal bederf met 'n massage.
As jy oneerlik is of nie die verskil tussen reg en verkeerd verstaan nie, moet jy maar verby hou.
Wat Haar Vriende Sê
Sm_rties het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
eMalahleni (Witbank) (Emalahleni), Mpumalanga, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
38 | |
Sterreteken: |
Leeu | |
Lengte: |
167cm (5' 5.7") | |
Liggaamstipe: |
Kurwes op die regte plekke | |
Uiterlike: |
Vra my later | |
Haarkleur: |
Donkerbruin | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly by my | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Baccalaureusgraad | |
Beroep: |
Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
eMalahleni (Witbank) (Mpumalanga, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
40 - 52 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
172cm (5' 7.7") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Enige | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Oorwegend belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Kort |
Sig: |
Ek dra bril |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Gaatjies in ore |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Gemiddeld |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
'n Onpartydige waarnemer |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Realisties; Saggeaard; Stabiel; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Humor; Matigheid; Meegevoeligheid; Sensualiteit; Tevredenheid; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Rock; Swaar Metaal |
Lees: |
Ek is 'n boekwurm |
Boeke: |
Fantasie; Fiksie; Gruwelverhale; Misdaad; Romanse; Speurverhale; Topverkopers; Wetenskapsfiksie |
TV Gewoontes: |
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Kosmaak/Bak; Musiekkanale |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Komedie; Romanties; Volwasse; Wetenskapsfiksie |
Belangstellings: |
Bordspeletjies; Gedigte skryf; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees; Tuinmaak |
Sport Betrokkenheid: |
'n Kantlynkyker |
Kook: |
Ek hou baie van kook |
Kookkuns: |
Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tyd by die Werk: |
Ek werk altyd oortyd |
Tyd Aanlyn: |
Ek loer een keer per dag in |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n broer en 'n suster |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal waarskynlik nie trek nie |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Voël(s); Kat(te); Hond(e) |
Troeteldiere (Hou van): |
Knaagdier(e); Perd(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Visse; Reptiel(e) |
Prikkels: |
Erotika; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek |
Afsitters: |
Selfgeldend; Mag; Sarkasme; Sensasiesoeker |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per week |
Droomhuis: |
'n Huisie in die platteland |
Aftreeplanne: |
Die land deurreis met 'n motorwoning |
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers: |
Nuuskierig |
Eerlikheid: |
Uiters |