In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is 'n vriendelike, spontane vrou wat die buitelewe geniet.
Lief vir kamp, bosveld vuur, braai en dans.
Familie is belangrik.
Die lewe is te kort om nie te lag en goeie herinneringe te bou nie.
Ek is moeg vir "flight by nights en Ghosting".
Of jy sit die "effert" in of jy hou eenvoudig verby - ek is nie lus vir speletjies met my hart nie...
Ek weet ek klink hard maar ek is oud genoeg om te weet wat werk vir my en wat nie.
Ek bak nie mooi broodjies net om jou te probeer beindruk en om jou goed te laat voel.
Haar Ideale Pasmaat
Opsoek na iemand wat saam met my die lewe kan geniet, kan lag, spontaan kan wees - en my nie na n rukkie "ghost" nie.
Hê te minste genoeg integnieteit("guts") om te sê as dit nie vir jou werk nie - "be a Man".
Ek is mal oor dans en dans gereeld. God is my eerste prioriteit en jy moet saam met my en vir my kan bid.
Wat Haar Vriende Sê
spook27 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Springs, Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
53 | |
Sterreteken: |
Skerpioen | |
Lengte: |
172cm (5' 7.7") | |
Liggaamstipe: |
Kurwes op die regte plekke | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Vra my later | |
Oogkleur: |
Blou | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Nieamptelik geskei | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn | |
Het Kinders: |
Ja, bly by my | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Na-graadse kwalifikasie | |
Beroep: |
Finansies | |
Inkomste: |
Genoeg |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
48 - 58 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
181cm (5' 11.3") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Atleties; Stewig | ||
Uiterlike: |
Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Rooibruin; Rooi; Swart; Effens Grys; Grys; Effens Bles | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Oorwegend belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse; Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Krullerig |
Sig: |
Ek dra bril |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Gaatjies in ore |
Sin vir Humor: |
Lighartig |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die verstand |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Skaam; Stabiel; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Latyns; Pop / Top 40; Reggae |
Lees: |
Ek geniet dit |
Boeke: |
Fiksie; Godsdienstig; Misdaad; Romanse; Speurverhale |
TV Gewoontes: |
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme |
TV Programme: |
Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Fliekkanale |
Fliek Gereeldheid: |
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom. |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Dokumentêr; Drama; Komedie; Riller; Romanties; Westerse |
Belangstellings: |
Beleggings; Gesonde leefstyl; Kaartspeletjies; Kookkuns; Sing; Tuinmaak |
Sport Betrokkenheid: |
'n Aktiewe deelnemer |
Sport: |
Aërobiese oefeninge; Atletiek; Dans; Draf / Hardloop; Gewigsoefeninge; Gimnastiek; Kampering; Perdry; Rugby; Skaak; Snoeker; Staptogte; Stoei; Ysskaats |
Kook: |
Ek hou nogal van kook |
Kookkuns: |
Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tyd by die Werk: |
Ek werk 'n standaard 40-uur week |
Tydverdryf keuses: |
Sosiaal met vriende verkeer |
Tyd Aanlyn: |
Ek loer een keer per dag in |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n broer en 'n suster |
Familie Nouheid: |
Ons is baie geheg |
Verhoudingstipes: |
Ek is in die middel van 'n egskeiding |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal dit oorweeg |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Voël(s); Hond(e) |
Troeteldiere (Hou van): |
Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e); Perd(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Kat(te); Knaagdier(e) |
Prikkels: |
Dans; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Rykdom |
Afsitters: |
Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Langhare; Mag; Sarkasme; Naakbaai; Sensasiesoeker |
Werk Verwagtinge: |
Ek het reeds my ideale werk |
Droomhuis: |
'n Boomhuis in die woud |
Politiek: |
Matig |
Aftreeplanne: |
Woon in 'n stil hut in die woud |
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers: |
Senuweeagtig; Nuuskierig; Optimisties |
Eerlikheid: |
Uiters |








