AfgetredebosveldboerAfgetredebosveldboer
Afgetredebosveldboer

78 – Thabazimbi (Rooibokkraal), Limpopo, Suid-Afrika

AfgetredebosveldboerAfgetredebosveldboer
5
16

Afgetredebosveldboer

78 – Thabazimbi (Rooibokkraal), Limpopo, Suid-Afrika

Afgetrede Bosveld Boer opsoek na 'n pasmaat

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Gister

Verander: Dinsdag

Selfoonnommer Geverifieer

In sy eie woorde...

Oor Hom

Die mens is nie gemaak om alleen te wees nie.

Ek is vir die tweede keer in my lewe 'n wewenaar.

Ek het albei eggenotes verloor na 35 en 20 jaar getroude lewe. Maar dis nie lekker om alleen te wees nie en daarom is ek opsoek na 'n maat wat saam met my op die plaas sal wil bly en die lewe in eenvoud saam met wil geniet.

Ek woon in die Thabazimbi (Rooibokkraal omgewing). Verkieslik moet dames binne 'n radius van 300km van Thabazimbi woon.

Sy Ideale Pasmaat

Ek is opsoek na 'n opregte Christen vrou, wat verkieslik 'n lidmaat is van een van die drie susterskerke. Sy moet lief wees vir die natuur en die bosveld. Sy moet verkieslik nie oorgewig wees nie, en nog redelik gesond wees. Sy moet nog lus wees vir die lewe en redelik gesond wees. Sy moet nog bereid wees om haar hande besig te hou en bereid wees om die plaas huishouding te bestuur.

Wat Sy Vriende Sê

Afgetredebosveldboer het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Thabazimbi (Rooibokkraal), Limpopo, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
78
Sterreteken:
Weegskaal
Lengte:
185cm (6' 0.8")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Grys
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Vra my later
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma
Beroep:
Ander
Inkomste:
Genoeg

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Limpopo; Gauteng; Noord-Wes, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
50 - 77
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Effens belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra bril
Gesigshare:
Ek het 'n volbaard
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
'n Onpartydige waarnemer
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Laf; Realisties; Saggeaard; Skaam; Stil
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Matigheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid
Gunsteling Kleur:
Ander
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie
Kos
Kook:
Ek moet kook
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Glutenvry; Laktose-vry; Suikervry
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek's afgetree
Tydverdryf keuses:
Huishoudelike takies verrig
Tyd Aanlyn:
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het susters
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Glad nie
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Het):
Kat(te); Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Flankering; Langhare
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Dans; Erotika; Mag; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Politiek:
Konserwatief
Aftreeplanne:
Woon in 'n stil hut in die woud
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Hoopvol; Optimisties
Eerlikheid:
Baie