VonkieMetFlair

54 – Langebaan, Wes-Kaap, Suid-Afrika

0

VonkieMetFlair

54 – Langebaan, Wes-Kaap, Suid-Afrika

Dis net ek ..

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 'n Week gelede

Verander: 2 weke gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is eerlik tot in my hart, leef voluit en hou van lag!
Ek hou van diep geselsies wat lig voel, en eenvoudige oomblikke wat sin maak. N sagte warm hart, ‘n skelm glimlag en ‘n bietjie misterie (net vir balans) 😂 - genoeg om jou nuuskierig te hou…

Ek is sommer net ‘n storie wat lekker lees! Kom ons begin die liefdesreis, en lag tot ons verdwaal!

Haar Ideale Pasmaat

Hy is iemand wat met sy oë lag en met sy hart luister. Eerlikheid is vir hom gemaklik nie ‘n poging nie. Hy leef voluit, maar weet ook hoe om stil te wees in ‘n gesprek wat sin maak. Hy is sag teenoor mense, sterk in karakter, en nie bang vir ‘n bietjie diepte of spontaniteit nie.

Wat Haar Vriende Sê

VonkieMetFlair het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Langebaan, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
54
Sterreteken:
Ram
Lengte:
173cm (5' 8.1")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Finansies
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
55 - 60
Sterreteken:
Enige
Lengte:
174cm (5' 8.5") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

VonkieMetFlair moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.