AmalyaAmalya
Amalya

62 – eMalahleni (Witbank) (Ermelo), Mpumalanga, Suid-Afrika

AmalyaAmalya
3
6

Amalya

62 – eMalahleni (Witbank) (Ermelo), Mpumalanga, Suid-Afrika

Ek is op soek na iemand vir Wie ek my liefde kan gee. Wat dit sal waardeer en erken

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 26 Desember 2025

Verander: 22 November 2025

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is n afgetreede professonele persoon wat nog die verhaal vir die res van my lewe Wil skryf. Verkieslik saammet iemand wat ook so voel. Ek is Baie betrokke in verskeie aktiwiteite. Ek hou van lekker kos maak. Om rusting saam te eet. Ek hou van gesels en om Ander se seer te probeer beter mask.

Haar Ideale Pasmaat

Ek hou van n man wat sy man kan staan. Verkieslik groot man, maar met sagte Hart. n Mededeelsame persoon wat goed aangepas is, tuis in sy eie vel. Iemand wat vir my soos n hawe kan wees. Iemand wat my Sal beskerm., omdat dit vir hom sy natuur is. Ie
mand wat kan lief he sonder voorwaarde. Ek hou daar van om dinge saammet my mast te doen. VErken. Ontdek. Be leef en daar is so vele meer

Wat Haar Vriende Sê

Amalya het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
eMalahleni (Witbank) (Ermelo), Mpumalanga, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
62
Sterreteken:
Weegskaal
Lengte:
167cm (5' 5.7")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels; Zulu
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly soms by my
Wil Kinders Hê:
Vra my later
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in Afrika
Ligging:
Mauritius; Mayotte; Namibië; Seychelle; Suid-Afrika; Duitsland; Frankryk; Nieu-Seeland
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
60 - 70
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Groot; Stewig
Uiterlike:
Bo-gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant; Geestelik maar nie godsdienstig nie
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly soms by my
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Amalya moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.