In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is lief vir die lewe. Ken die op en af maar bly altyd positief. Soek na maat om pad saam mee af te sluit want ons is nie bedoel om alleen te bly vir altyd. Ek is goeie geselskap, lag maklik en sal n kans vat vir moontlike kameraadskap en liefde. Hou van sport, musiek, kuier, braai, tuin, of sommer net saam wees en gesels en sommer net saam niks doen.
Haar Ideale Pasmaat
Hy moet nie n lang gesig depressiewe mens wees nie. Die lus vir lewe en alles wat lekker is is belangrik. Hy moet n kameraad/ vrou kan liefde betoon en ook haar liefde kan waardeer. Sy geloof moet sy rigting bepaal. Sy grootste behoefte moet wees om eensaamheid/ alleenheid met iemand soortgelyk weg te dryf en die oorblywende jare in gelukkige samesyn te slyt.
Wat Haar Vriende Sê
marilla het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Pretoria (Wonderboom Suid), Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
72 | |
Sterreteken: |
Kreef | |
Lengte: |
164cm (5' 4.6") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Verander Gereeld | |
Oogkleur: |
Vra my later | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Korttermyn | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Vra my later | |
Daaglikse Dieet: |
Vra my later | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Na-graadse kwalifikasie | |
Beroep: |
Afgetree | |
Inkomste: |
Genoeg |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Noordelike-Gauteng (Gauteng, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
67 - 77 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
165cm (5' 5.0") - 194cm (6' 4.4") | ||
Liggaamstipe: |
Enige | ||
Uiterlike: |
Gemiddeld | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Oorwegend belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
marilla moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.


