In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is n buite mens en hou van reis-per motor- en is ook baie lief vir kamp en hengel.
Hy of sy moet verkieslik dieselfde belangstelling he want ek is net op soek na geselskap en goeie vriendskap....slegs vrienskap.
Ek sukkel finansieel...dus het ek nie geld om uit te deel nie .
Haar Ideale Pasmaat
Hy of sy moet hou van lekker gesels en net kuier en ook net vriendskap wil he. Ook hou van buitelewe en kamp en hengel en reis. Verkieslik ook finansieel onafhanklik wees.
Ek het eerlikwaar nie lus vir alewige gesels oor bedsake nie. Daar is nie fout met my nie maar die lewe bestaan definitief ook uit ander goeie dinge. Indien enige kontak per foon....ek gesels nie dadelik met n persoon nie, maar slegs boodskappe ...msg... op w/app of wat ook al tot mense mekaar beter ken vir n ontmoeting.
Wat Haar Vriende Sê
Snaaks het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Kempton Park, Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
68 | |
Sterreteken: |
Steenbok | |
Lengte: |
153cm (5' 0.2") | |
Liggaamstipe: |
'n Paar ekstra kilo's | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Wit | |
Oogkleur: |
Blou | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn | |
Het Kinders: |
Ja, bly by my | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Afgetree | |
Inkomste: |
Sukkelend |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Benoni; Boksburg; Brakpan; Kempton Park; Alberton; Bedfordview; Edenvale; Johannesburg (Gauteng, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Vroulik; Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
63 - 87 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
161cm (5' 3.4") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Kurwes op die regte plekke; Stewig | ||
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld; Gemiddeld | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Oorwegend belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Protestant | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie; Ja, bly by my; Ja, bly soms by my | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Enige | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Na-graadse kwalifikasie | ||
Beroep: |
Eie Onderneming; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese | ||
Inkomste: |
Gemaklik; Ryk |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Reguit |
Sig: |
Ek dra bril |
Liggaamskuns: |
Gaatjies in ore |
Sin vir Humor: |
Droog |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die verstand |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Humor; Nederigheid; Selfbeheersing; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Klassiek (My smaak eggo lank gevestigde standaarde) |
Gunsteling Kleur: |
Swart |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand |
Lees: |
Ek lief dit |
Boeke: |
Fantasie; Fiksie; Gruwelverhale; Misdaad; Nie-fiksie; Selfhelp; Speurverhale; Wetenskapsfiksie |
TV Gewoontes: |
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Fliekkanale; Nuus; Wetenskapsfiksie |
Fliek Gereeldheid: |
Nooit |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Drama; Misterie; Onafhanklik; Oorlog; Riller; Westerse; Wetenskapsfiksie |
Belangstellings: |
Bordspeletjies; Kaartspeletjies; Lees; Naaldwerk; Tuinmaak |
Sport Betrokkenheid: |
'n Rusbankkyker |
Sport: |
Atletiek; Driekamp; Gimnastiek; Kampering; Motorsport; Rugby; Swem; Veerpyltjies; Visvang; Yshokkie; Ysskaats |
Kook: |
Ek moet kook |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Tyd by die Werk: |
Ek's afgetree |
Tydverdryf keuses: |
Tyd spandeer in die buitelug |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het broers en susters |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal waarskynlik nie trek nie |
Diere: |
Ek hou van diere |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Hond(e); Perd(e) |
Prikkels: |
Dans; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Naakbaai; Rykdom |
Godsdienstige Bywoning: |
Selde |
Droomhuis: |
Ander |
Politiek: |
Matig |
Aftreeplanne: |
Die land deurreis met 'n motorwoning |
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers: |
Hoopvol; Nuuskierig |
Eerlikheid: |
Baie |


