Miskien_netMiskien_net
Miskien_net

66 – eMkhondo (Piet Retief) (Iswepe), Mpumalanga, Suid-Afrika

Miskien_netMiskien_net
3
5

Miskien_net

66 – eMkhondo (Piet Retief) (Iswepe), Mpumalanga, Suid-Afrika

Kom ons wen saam!

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vandag

Verander: 2 weke gelede

Selfoonnommer Geverifieer

In sy eie woorde...

Oor Hom

GEEN ROKERS ASB.

Ek is;

Die moeitewerd
Ou skool maar aanpasbaar
Nie ryk nie en NIE hier om vir iemand te soek om vir my te sorg nie
Glo in integriteit
Glo in respek
Een vrou man
Respek vir n vrou se wese en liggaam
Stout op n mooi manier
Rook en drink nie

Natuur, stap, kamp, visvang en kuier om n vuur.
Lewendig en verkies om fiks te bly en gesond te eet en verwag dus dieselfde van my maat en daarom verkies ek iemand wat slankerig is wat elke dag saam 5km gaan stap en per geleentheid saam gaan roei op die dam.😁
Ek is op die oomblik area gebonde en sal iemand plaaslik verkies maar as mens eerlik en opreg na n sielsmaat soek kan daai persoon enige plek kop uitsteek😄
Het jy ń stoute streep weg?
Glo jy nog in opregte sielsmaat liefde?
Nie vir alle vroue nie maar vir een vrou alles.

Sy Ideale Pasmaat

Asseblief iemand wat op en wakker vol lewe is en nie wil sit en brei of hekel heeldag nie..lol
As jy saam met my visvang sal ek saam met jou balet kyk...lol

Wat Sy Vriende Sê

Miskien_net het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
eMkhondo (Piet Retief) (Iswepe), Mpumalanga, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
66
Sterreteken:
Leeu
Lengte:
181cm (5' 11.3")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Grys
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Solvent

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Wes-Kaap; Oos-Kaap; KwaZulu-Natal; Mpumalanga; Limpopo; Gauteng; Noord-Wes; Noord-Kaap; Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
60 - 66
Sterreteken:
Enige
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 181cm (5' 11.3")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Duits; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie; Ja, bly soms by my
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra bril
Gesigshare:
Ek het 'n snor
Liggaamshare:
Gemiddeld
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Straatwys
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
'n Onpartydige waarnemer
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Laf; Realisties
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Getrouheid; Humor; Liefdadigheid; Sensualiteit; Vergewend
Modebewustheid:
Buitelug (Ek is gewoonlik aangetrek vir die veld)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Klassiek; Rock
Lees:
Dis OK
TV Gewoontes:
Ek het nie 'n televisie nie
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Belangstellings:
Gesonde leefstyl
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Atletiek; Gewigsoefeninge; Gimnastiek; Kampering; Rugby; Stap; Visvang; Ysskaats
Kos
Kook:
Ek moet kook
Kookkuns:
Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tyd by die Werk:
Ek werk nie
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Kat(te)
Prikkels:
Liefde toon in die publiek; Naakbaai
Afsitters:
Selfgeldend; Mag; Sarkasme
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Selde
Droomhuis:
Strandhuis
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Nuuskierig
Eerlikheid:
Uiters