In sy eie woorde...
Oor Hom
Ek is;
Die moeitewerd
Ou skool maar aanpasbaar
Nie ryk nie en NIE hier om vir iemand te soek om vir my te sorg nie
Glo in integriteit
Glo in respek
Een vrou man
Respek vir n vrou se wese en liggaam
Stout op n mooi manier
Rook en drink nie
Natuur, stap, kamp en kuier om n vuur.
Lewendig en verkies om fiks te bly en gesond te eet en verwag dus dieselfde van my maat en daarom verkies ek iemand wat slankerig is wat elke dag saam 5km gaan stap en per geleentheid saam gaan roei op die dam.😁
Ek is op die oomblik area gebonde en sal iemand plaaslik verkies maar as mens eerlik en opreg na n sielsmaat soek kan daai persoon enige plek kop uitsteek😄
Glo jy nog in opregte sielsmaat liefde?
Nie vir alle vroue nie maar vir een vrou alles.
Sy Ideale Pasmaat
Op en wakker persoon wat hou van gesond wees en stap. Lief vir diere en die natuur.
Asb nie iemand wat rook of aan aardse besittings geketting is nie.
Nou hier is die vraag......vir watter rede soek jy n maat?
Wat Sy Vriende Sê
Miskiennet het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
eMkhondo (Piet Retief), Mpumalanga, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
66 | |
Sterreteken: |
Leeu | |
Lengte: |
181cm (5' 11.3") | |
Liggaamstipe: |
Slank | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Grys | |
Oogkleur: |
Blou | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | |
Geleerdheid: |
Tegniese Diploma | |
Beroep: |
Afgetree | |
Inkomste: |
Solvent |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
KwaZulu-Natal; Mpumalanga, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
59 - 67 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
140cm (4' 7.1") of korter - 181cm (5' 11.3") | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Atleties | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Oorwegend belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse; Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Haarstyl: |
Kort |
Sig: |
Ek dra bril |
Gesigshare: |
Ek het 'n snor |
Liggaamshare: |
Gemiddeld |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Straatwys |
Regeer deur: |
Die hart |
Persoonlikheidstrekke: |
Realisties; Snaaks; Uitgesproke |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Chemie; Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Liefdadigheid; Sensualiteit; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie) |
Gunsteling Kleredrag: |
'n Kortbroek & T-hemp |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand |
TV Gewoontes: |
Ek het nie 'n televisie nie |
Fliek Gereeldheid: |
Nooit |
Belangstellings: |
Gesonde leefstyl; Tuinmaak |
Sport Betrokkenheid: |
'n Kantlynkyker |
Sport: |
Gimnastiek; Kampering; Krieket; Stap; Visvang; Ysskaats |
Kook: |
Ek moet kook |
Kookkuns: |
Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Gaan saam met die vloei |
Tydverdryf keuses: |
Tyd spandeer in die buitelug |
Tyd Aanlyn: |
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het susters |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Diere: |
Ek hou van diere |
Troeteldiere (Het): |
Hond(e) |
Troeteldiere (Hou van): |
Kat(te) |
Prikkels: |
Liefde toon in die publiek; Naakbaai |
Afsitters: |
Selfgeldend; Mag; Sarkasme; Sensasiesoeker; Rykdom |
Godsdienstige Bywoning: |
Selde |
Droomhuis: |
Eko-huis in die bos |
Politiek: |
Ek het geen belangstelling in politiek nie |
Aftreeplanne: |
Die land deurreis met 'n motorwoning |
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers: |
Hoopvol; Nuuskierig |
Eerlikheid: |
Uiters |




