DienaDiena
Diena

38 – Bloemfontein, Vrystaat, Suid-Afrika

DienaDiena
1
5

Diena

38 – Bloemfontein, Vrystaat, Suid-Afrika

Soek jy na jou Diena jou Diena jou Diena.....kom wees avontuurlustig saam met jou beste vriend

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 'n Week gelede

Verander: 'n Week gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is sag geaard, maar kan ook ferm wees. Ek is gaande oor gesels, kaart speel, bord games speel, buite wees in die natuur. en n heerlike glas rooiwyn om die vuur.

Haar Ideale Pasmaat

Opsoek na n man wat sterk is in sy Christen waardes. Wat lewe en die natuur kan geniet. Wat hou van lag en gesellig wees maar wat ook perke ken. Eerlik en oop. Wat verstaan Kommunikasie is belangrik en dat kommunikasie nie noodwendig konflik beteken nie. Iemand wat verstaan dat lewe eintlik eenvoudig is n dis ons as mense wat dit onodig ingewikkeld maak. Moet my seun en my honde aanvaar.

Wat Haar Vriende Sê

Diena het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Bloemfontein, Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
38
Sterreteken:
Steenbok
Lengte:
162cm (5' 3.8")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Rooibruin
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Vra my later
Geloof:
Vra my later
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly soms by my
Wil Kinders Hê:
Vra my later
Daaglikse Dieet:
Vra my later
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Vra my later
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Djiboeti
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
40 - 48
Sterreteken:
Enige
Lengte:
170cm (5' 6.9") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Duits; Engels; Grieks; Italiaans; Nederlands
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Diena moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.