AgriHart

32 – Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

0

AgriHart

32 – Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

Lag eers. Die res sal volg

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 20 Maart 2026

Verander: 19 Maart 2026

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek waardeer die dinge wat verniet is die meeste - 'n sonsondergaan of sonopkoms, vars lug, veldblomme, spontane swem in koue strome, lang pad ry, rugby kyk, vuur, BRAAI.. maar die meeste om uit my maag uit te lag.

Ek hou van eerlikheid, opregtheid, en mense wat hulle self is sonder voorgee.

iets nuuts? Ek het onlangs begin golf speel saam my boetie en die gogga het my gebyt!

As jy hard lag, 'n opregte mens is, kan braai en nie aan die slaap raak agter die stuurwiel nie behoort ons goed oor die weg te kom.

Haar Ideale Pasmaat

Iemand wat nie lui is nie, se brein soos myne oortyd werk, nie voorgee nie, nie 'n aptyt vir drama het nie, goeie gesprekke kan voer en hard kan lag.

Hy hoef nie perfek te wees nie, net opreg.

Ek waardeer 'n man wat homself en ander om hom dra met respek, en sy eie ma van haar kroontjie tot haar toontjies bederf.

Selfrespek, selfversekerd en onafhanklik.

Wat Haar Vriende Sê

AgriHart het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
32
Sterreteken:
Ram
Lengte:
163cm (5' 4.2")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Vra my later
Verhoudingstatus:
Nieamptelik geskei
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly soms by my
Wil Kinders Hê:
Ja
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereeld
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Vra my later
Beroep:
Bemarking en Verkope
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
30 - 45
Sterreteken:
Enige
Lengte:
170cm (5' 6.9") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Atleties; Stewig
Uiterlike:
Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Wewenaar / Weduwee; Vennootskaplik
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Ja
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Eie Onderneming; Landbou
Inkomste:
Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

AgriHart moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.